Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Still Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Be Still Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Juanita H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita H

Fantasties en stil en sal dit aanbeveel 100%.

Ons het elke oomblik daar geniet en uitgerus soos ons beplan het!

Be Still Accommodation se terugvoer

Dankie dat julle by ons gebly het, julle is altyd welkom. Groot groete, Johan en Wilma

Be Still Accommodation
Willem M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Dit was stil.

'n Gerieflike woonstel met alles wat nodig is vir 'n paar dae. Skoon, netjies, baie veilig en ook jou voertuig. Johan en Wilma is baie behulpsaam en altyd beskikbaar.

Be Still Accommodation se terugvoer

Dankie Willem dat jy by ons gebly het en jou positiewe terugvoering, sien graag weer,
Groete,
Johan

Be Still Accommodation
Pauk S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauk S

Skoon en netjies, modern gemeubileerd, veilige parkering!

Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oornag.

Be Still Accommodation se terugvoer

Dankie dat julle by ons gebly het, veilig reis en sien weer, julle is welkom.
Groete,
Johan

Be Still Accommodation
Louis C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

Baie netjies. Silwerskoon. Alles wat jy nodig het vir selfsorg. Beveel dit sterk aan.

Be Still Accommodation se terugvoer

Louis, dankie dat jy by ons gebly het en ons verwelkom jou graag weer. Groete, Johan

Be Still Accommodation
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Mr E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr E

Chilled

This was the perfect place to relax after motorcycling through the desert. Walking distance to the shopping mall and other places was very convenient. Great room, good WiFi, friendly owners. Definitely recommended.

Be Still Accommodation se terugvoer

Vincent,
Dankie dat jy by ons gebly het en die rustigheid geniet het,
Voorspoed met die res van jou reis en veilig ry.
Groete,
Johan

Be Still Accommodation
Leon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Meer as wat ek verwag het.

Die akkommodasie is baie veilig. Die eenheid was netjies en skoon. Lekker stort en 'n uitsig oor die woongebied. Die kombuis was maklik om te gebruik. Die bed het gemaklik geslaap en die toilet en wasbak was 'n plesier.

Be Still Accommodation se terugvoer

Dankie dat jy by ons gebly het Leon.
Hoop jy het die res van jou vakansie geniet.
Vrede,
Johan

Be Still Accommodation
Hottie O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hottie O

Baie streng voorwaardes, gaste voel onder druk en ongemaklik.

Met die tempel daar, geen kinders toegelaat, en streng reëls, was dit vir my Duitse gaste onaangenaam. Hulle het gekla en wou weggaan, en het my blameer dat ek swak gekies het. Ek sien dit ook as my fout. Vir 'n sekere nismark sal dit fantasties wees, maar nie vir mense op 'n vrolike vakansie nie. Meer 'n meditasiesentrum vir mense wat stilte soek.

Be Still Accommodation se terugvoer

Hottie, dis presies wat Be Still is, 'n meditasie sentrum, mense wat by ons bespreek soek stilte en 'n kalm rustige atmosfeer, geen partytjies en raserige gaste nie.
Sterkte met jou toere en mooi bly.
Groete,
Johan

Be Still Accommodation
Hennie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Heerlik rustig, veilig, netjies, baie skoon en baie modern.

Die televisie het nie gewerk nie, die stort het moeilik uitgeloop en die toilet het aanmekaar geloop. Die eienaar het my persoonlik terug gebel binne 2 dae, bevestig dat alles reggemaak is en om verskoning gevra.

Be Still Accommodation se terugvoer

Thanks for staying with us,
Kind Regards,
Johan

Be Still Accommodation
Freddie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie G

Goed toegeruste netjiese verblyf, baie sentraal geleë in Swakopmund.

Eienaar het ons persoonlik al die geriewe verduidelik.Het ook heelwat tyd afgestaan om ons van die besienswaardighede te vertel en waar die gesogte eetplekke is. Hy het ook persoonlik vir ons 'n woestyntoer gereël.

Be Still Accommodation se terugvoer

Good day Freddie,

Thanks for staying with us, hope to see you again.

Kind Regards,
Johan

Be Still Accommodation
Lothar R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lothar R

Very clean and safe location. Close to town, shops and good restaurants.

We really enjoyed our stay at Be Still. The location is safe and close to sea, town and best restaurants.

Be Still Accommodation se terugvoer

Good day Lothar,

Thanks for staying at Be Still, hope you enjoyed the rest of your holiday,
Kind Regards,
Johan

Be Still Accommodation
Erika J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

'n Ongelooflike rusplek vir liggaam en siel.

Wilma en Johan julle is 'n "blessing" Dankie vir die hartlike ontvangs, dankie vir die mooi skoon akkommodasie asook die rustigheid wat "be still" voor beroemd is. Julle is 'n herberg vir enige pelgrim wat weer wil stil raak, rus en sy binneste wil vind. Julle hulpvaardigheid met die reel van ons aktiwiteite was van onskatbare waarde. Hierdie was 'n home from home en meer.

Be Still Accommodation se terugvoer

Dankie dat julle by Be Still kom rus het, dit is altyd lekker om nuwe mense te ontmoet. Ons is bly dat julle lekker gebly het en voorspoed met al julle beplanning en die nuwe jaar.
Vrede,
Johan

Be Still Accommodation
Maryna S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Heerlik en gerieflik!

Ons was aangenaam verras deur die pragtige eenheid en behulpsame eienaars. Ons het so lekker gebly en sal enige tyd Be Still vir enige reisigers aanbeveel.

Be Still Accommodation se terugvoer

Ryna, dankie dat julle by Be Still gebly het, hoop julle het die vakansie geniet, sien weer.
Groete,
Johan

Be Still Accommodation
Helena S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Veilig en netjies.

Veilig en netjiese verblyf.

Be Still Accommodation se terugvoer

Helena, dankie dat julle by ons gebly het, hoop ons sien julle weer.
Groete,
Johan

Be Still Accommodation
Christa H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Rustige en gerieflike kamer.

Dit was heerlik om daar te kon bly. Kamer gerieflik ingerig en heerlik stil. Gastehuis ook binne stapafstand van winkels en strand. Die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Het baie tuis gevoel.

Be Still Accommodation se terugvoer

Beste Christa,

Dankie dat julle by ons gebly het, hoop ons sien julle weer,

Vrede,
Johan

Be Still Accommodation
Neels M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M

Fantasties! Die naam sê dit alles.

Be Still, soos die naam dit sê, dit is rustig, stil en netjies. Be Still is seker een van die beste self-catering akkommodasie plekke wat ons nog by was. Hulle gasvryheid is uitstaande en dit voel of jy by die huis is. Ons sal beslis weer daar gaan bly en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Be Still Accommodation se terugvoer

Dit was 'n groot plesier, dankie dat julle by ons gebly het. Ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete
Johan

Be Still Accommodation
Nomalizo K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomalizo K

Be Still hospitality!

The place is beautiful, clean and the hosts were the best, however there were no air-cons in the rooms. Namibia is hot and this is necessary. Shower caps, small soap and shampoo should also be a necessity in all the rooms, even if it's self-catering accommodation.

Be Still Accommodation se terugvoer

Normalizo, thanks for staying at Be Still and your positive feedback, hope to see you again,
Kind Regards,
Johan

Be Still Accommodation
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalstraat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51218a459da066b62044bb4637f03ca70a32a96693ecb47553bf53d96006943a314780a8af3e6c89d22b1e3a9bcfdf8bbd70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 9 Kraal Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.671651815245 14.527412684517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang