Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Still and Know

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Alewyn D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Fantasties! Uitstekend! Baie goeie diens, skoon, netjies, het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

*****! Die gasheer/gasvrou was baie vriendelik en gulhartig! Dit was 'n voorreg om hulle te ontmoet en daar te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We will be back. Pleasant surprise and very happy with the accommodation. Small issue with the lock on the door not working, but other than that, it is a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Beyond expectations! I cannot praise it highly enough. It far exceeded my expectations. I would recommend it unreservedly. Besides the guesthouse itself being far beyond what we expected, it is the little touches which impressed. I mentioned to the owner that I expected it to be a cold few days. She undertook to ensure that there was an electric blanket on my bed - and there was!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Vrede en rus. Groot netjies en alles is daar wat jy nodig het. Die koffie, tee en beskuit was die kersie op die koek. Ons het verskriklik lekker gebly. Gaan definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

I wanted to stay longer, it was that great! Amazing place, beautiful view in a lovely location. Loved the pool. The kitchen has everything you need. The rooms have their own personal toilet. I would love to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Hier weet jy net. Heerlik! Netjies met 'n hoofletter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred P
1 nag
4.8
Feb 2024

Heerlik. Beveel ten sterkte aan. Baie goeie waarde vir geld. Baie skoon en gerieflike ruim woonhuis met swembad en lekker braaiplek. Gerieflike kamers met suite en lugreëling. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Pleasant, quiet and charming. It was relaxing and we enjoyed the look and feel. Very calming and will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Mooi huis en omgewing. Eienaars woon nie op perseel nie en het tydjie geneem om op te daag ná my oproep. Vervolgens verkeerde kamer vir ons gegee met verkeerde sleutel. Later teruggekeer en ander kamer toegeken. Kamers het, behalwe vir die heerlike bed, geen sitplek nie. TV in sitkamer kon nie aan die gang gekry word nie, selfs nie op eie WiFi nie. (Springbokke teen All Blacks!). Word deur as B&B geadverteer, maar dit is nie!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacquelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-straat 2, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dcf73e1fd562e5b8e914f71b67d47fe2e3233ff35a1d0702fce9e31664e37661673b7673dfb9d326ae1588b07de3d4df0fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 2 Prospect Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.373669476499 18.378498920426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang