Be Still Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Magdel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marle D - Aug 2024
Algehele gradering
Paarl is koud in die winter - trek warm aan!
Bonita S - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect one night stay!
Elizabeth P - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker en sonder probleme.
Amanda S - Apr 2024
Algehele gradering
Although we only had one overnight stay, the experience was really great.
Be Still Guest House se terugvoer
Thank you so much, Amanda. It's much appreciated. Hope to see you soon.
Kelly F - Mei 2024
Algehele gradering
Very comfortable and peaceful.
Be Still Guest House se terugvoer
Thanks, Kelly.
Tyrone M - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful stay.
Rovena C - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig gerieflik.
Be Still Guest House se terugvoer
Baie dankie, Rovena. Hoop om jul weer te sien.
Kyla S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely stay, nice location, friendly and accommodating hosts.
Hanneline S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie op jou eie.
Mananteau B - Feb 2024
Algehele gradering
It was good.
Petrushca L - Nov 2023
Algehele gradering
"Home away from home". Client service is excellent! Will definitely book again!
Cleressa P - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike blyplek, skoon, veilige parkering, heerlike beddens.
Jason W - Jun 2023
Algehele gradering
Very good.
Esmerelda S - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Be Still Guest House se terugvoer
Dankie Esmeralda. Sien uit na jul volgnde kuier.
Laetitia P - Apr 2023
Algehele gradering
If you're truly looking for a romantic break for two, then Be Still is the right place.
Be Still Guest House se terugvoer
Dankie Laetitia. Sien jul volgnde keer.
Tina S - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Be Still Guest House se terugvoer
Dankie Tina. Sien uit Om jul weer te sien.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Elmarie V - Feb 2023
Algehele gradering
Dankbaar vir die oornagverblyf en die vriendelike verwelkoming.
Be Still Guest House se terugvoer
Dankie Elmarie. Sien uit om julle weer te sien.
Yolandi D - Feb 2023
Algehele gradering
Lieflike plek en baie netjies.
Be Still Guest House se terugvoer
Dankie Yolandi,
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Truda L - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker aangename tyd en vriendelike ontvangs. Beslis weer.
Be Still Guest House se terugvoer
Baie dankie Truda-Mari.
Helgarth E - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig en ons was goed ontvang.
Ruth B - Aug 2023
Algehele gradering
All amenities were up to standard.
Be Still Guest House se terugvoer
Thank you so much Ruth. Hope to see you 2 next time.
Ané M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike gasvrou.
Be Still Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Colette S - Des 2023
Algehele gradering
Oornag verblyf was goed.
Shannon K - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig.
Michiel H - Apr 2023
Algehele gradering
Klein, intiem en perfek vir paartjies!
Tossie M - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag vir kombuistee volgende dag.
Be Still Guest House se terugvoer
Dankie Tossie, jy het defnitief nie die ingang gemis nie, jy het baie mooi ingekom.
Danie S - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker bekostigbare eennag-stop.
Charles F - Apr 2022
Algehele gradering
Easy, awesome.
Lebeau F - Mrt 2022
Algehele gradering
Great value.
Ilonne Kim S - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie nice, voorsorg vir loadshedding ook gwees.
Neil E - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige nagrus.
Be Still Guest House se terugvoer
Baie dankie Neil. Hoop om julle gou weer te sien.
Nolene L - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus vir 'n 1 nag verblyf.
Be Still Guest House se terugvoer
Dankie Nolene. Hoop om weer te sien.
Magdel
John S - Aug 2022
Algehele gradering
Geen klagtes.
David R - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, vriendelik, skoon, netjies.
Alta N - Mei 2022
Algehele gradering
Veilig, skoon en gerieflik.
Wessel Z - Des 2022
Algehele gradering
Kamer is lekker donker en kon 'n goeie diep slaap inkry.
Janet A - Jun 2022
Algehele gradering
Very good value for money and in a quiet area. Perfect for business travellers.
Vicky T - Nov 2022
Algehele gradering
Had a comfortable stay.
Faghrieya V - Okt 2022
Algehele gradering
Was awesome.
Lucas S - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker oornaggeriewe wat my gepas het.
Zelda H - Mei 2022
Algehele gradering
Ontvangs en plekkie baie netjies. Net bietjie beknop en spasie min vir 2 gaste.
Nellie D - Des 2022
Algehele gradering
Slegs oornag.
Johann A - Jun 2021
Algehele gradering
Goed voorbereid en vriendelik.
Piniel M - Jun 2021
Algehele gradering
Super good.
Annetjie V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier
Estelle G - Aug 2021
Algehele gradering
Perfekte Paarl-oornag.
Nadia C - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik, warm gebly by Be Still! Sal definitief aanbeveel.
Carel V - Apr 2021
Algehele gradering
Atletiek deelname.
Piniel M - Apr 2021
Algehele gradering
Nice and short.
Albertus C - Mei 2021
Algehele gradering
Troue.
Rolandi G - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Youlinde M - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie tevrede, die kamers net bietjie klein, maar was baie beïndruk met die netheid en baie vriendelik ontvang met aankoms.
Lizelle V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Mario R - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek om te oornag met pragtige uitsig.
Christelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Was baie netjies en definitief goeie waarde vir geld.
Elbé B - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjiese kamer en rustige atmosfeer.
Ericka V - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie ontvangs, vriendelik en netjiese eenheid.
Ruth H - Jun 2019
Algehele gradering
Pleasant.
Moller G - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Hannie K - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese kamer.
Johann H - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Nico V - Apr 2019
Algehele gradering
Great.
Willouw G - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig en naby waar ek moes wees.
Anria V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik, aandag aan fyn detail, netjies en skoon, puik beddegoed en verrassend stil.
Henkie L - Des 2018
Algehele gradering
Affordable.
Lize R - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon verblyf.
Natasha V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly in Paarl.
Ezanda B - Jul 2018
Algehele gradering
Home away from home!
Zanne R - Jun 2018
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike verblyf!
Izak Petrus S - Mei 2018
Algehele gradering
Kamers is wonderlik!
Alberts B - Mei 2018
Algehele gradering
Die kamer was netjies en ons het heerlik geslaap.
Corné V - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en baie gerieflik.
Gert V - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf met vriendelike diens en heerlike ontbyt in jou kamer.
Louise G - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties. Gasvrou het soveel moeite gedoen met die ontbytspyskaart!
Mike L - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, nuut, sonder fieterjasies en is prakties.
Lees meerLiza V - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies verblyf.
Lees meerLeigh V - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely room and welcoming hosts.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergrivier Boulevard 121, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang