Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Still Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 78 resensies vir Be Still Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marle D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle D

Paarl is koud in die winter - trek warm aan!

Baie gerieflik en netjies - ideaal vir interskole naweek! Sal aanbeveel .

Bonita S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita S

Perfect one night stay!

The host was most accommodating and friendly. Our room was well equipped, the rusks were a treat, and the aircon kept us warm. The bed was very comfortable, and the shower was great.

Elizabeth P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth P

Lekker en sonder probleme.

Kamer knap en dit was genoeg, lekker gebly en slaap.

Amanda S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Although we only had one overnight stay, the experience was really great.

Although we only had one overnight stay, the accommodation was really great. The friendly service received from the owner was also great. We will definitely book again at this lovely guest house.

Be Still Guest House se terugvoer

Thank you so much, Amanda. It's much appreciated. Hope to see you soon.

Be Still Guest House
Kelly F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly F

Very comfortable and peaceful.

The stay was very good. The bed was comfortable and the shower was nice. I have no complaints at all.

Be Still Guest House se terugvoer

Thanks, Kelly.

Be Still Guest House
Tyrone M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone M

Wonderful stay.

Good value for money. Very neat and cosy.

Rovena C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rovena C

Rustig gerieflik.

Aangename veilige verblyf.

Be Still Guest House se terugvoer

Baie dankie, Rovena. Hoop om jul weer te sien.

Be Still Guest House
Kyla S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla S

Lovely stay, nice location, friendly and accommodating hosts.

The host was awesome, I'd made some odd requests which weren't frowned upon and I felt welcomed. Nice location and room. Very satisfied.

Hanneline S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneline S

Baie op jou eie.

Dis baie rustig, die rustigheid geniet.

Mananteau B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mananteau B

It was good.

Had a lovely stay at Be Still.

Petrushca L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrushca L

"Home away from home". Client service is excellent! Will definitely book again!

"Home away from home".

Cleressa P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleressa P

Heerlike blyplek, skoon, veilige parkering, heerlike beddens.

Heerlike blyplek gewees, al die nodige kombuisitems was beskikbaar. Veilig gevoel, heerlik geslaap, baie stil.

Jason W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason W

Very good.

Were more than accommodating of our needs.

Esmerelda S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda S

Uitstekend.

Dankie vir uitstekende diens, ons sal definitief weer van jou dienste gebruik maak, en sal dit aanbeveel vir ander.

Be Still Guest House se terugvoer

Dankie Esmeralda. Sien uit na jul volgnde kuier.

Be Still Guest House
Laetitia P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia P

If you're truly looking for a romantic break for two, then Be Still is the right place.

Very cosy room with a few essentials. Perfect for a couple seeking a quiet weekend away.

Be Still Guest House se terugvoer

Dankie Laetitia. Sien jul volgnde keer.

Be Still Guest House
Tina S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S

Uitstekend.

Dankie vir uitstekende diens, ons sal definitief weer van u dienste gebruik maak, en ons sal dit aanbeveel vir ander.

Be Still Guest House se terugvoer

Dankie Tina. Sien uit Om jul weer te sien.

Be Still Guest House
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Elmarie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Dankbaar vir die oornagverblyf en die vriendelike verwelkoming.

Sien sterre.

Be Still Guest House se terugvoer

Dankie Elmarie. Sien uit om julle weer te sien.

Be Still Guest House
Yolandi D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Lieflike plek en baie netjies.

Verwagtinge oortref, spesiale reëlings was gemaak om vroeër in en uit te boek. Baie vriendelike eienaar.

Be Still Guest House se terugvoer

Dankie Yolandi,
Ons sien uit na julle volgende kuier.

Be Still Guest House
Truda L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truda L

Dit was 'n baie lekker aangename tyd en vriendelike ontvangs. Beslis weer.

Die plek was maklik verkrygbaar en naby alles. Dit was in 'n veilige omgewing, en baie netjies met al die nodige in die kamers.

Be Still Guest House se terugvoer

Baie dankie Truda-Mari.

Be Still Guest House
Helgarth E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgarth E

Baie lekker rustig en ons was goed ontvang.

Met aankoms was ons vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies.

Ruth B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B

All amenities were up to standard.

Would definitely recommend it.

Be Still Guest House se terugvoer

Thank you so much Ruth. Hope to see you 2 next time.

Be Still Guest House
Ané M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ané M

Baie netjies en vriendelike gasvrou.

Kamer was baie netjies en gerieflik. Gasvrou was baie vriendelik.

Be Still Guest House se terugvoer

Baie dankie julle.

Be Still Guest House
Colette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette S

Oornag verblyf was goed.

Vriendelik, skoon en netjies.

Shannon K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon K

Rustig.

Rustigheid. Netjies!

Michiel H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel H

Klein, intiem en perfek vir paartjies!

Klein, intiem en perfek vir paartjies!. Sal beslis die plek aanbeveel.

Tossie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie M

Oornag vir kombuistee volgende dag.

Baie lekker gebly en geslaap, aircon was 'n redding. Ingang nie so lekker nie, verblyf op 'n hoek. Hoop nie ek het die ingang gemis nie!

Be Still Guest House se terugvoer

Dankie Tossie, jy het defnitief nie die ingang gemis nie, jy het baie mooi ingekom.

Be Still Guest House
Danie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Lekker bekostigbare eennag-stop.

Sou 'n kleiner dubbelbed aanbeveel. Sal die kamer baie groter laat voel.

Charles F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles F

Easy, awesome.

Love the simplicity. Everything you need for a comfy stay.

Lebeau F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebeau F

Great value.

We had a peaceful sleep here. Aircon was a life saver.

Ilonne Kim S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilonne Kim S

Dit was baie nice, voorsorg vir loadshedding ook gwees.

Ek sal weer binnekort gbruik mak van Be still.

Neil E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil E

Rustige nagrus.

Heerlike slaapplek in Paarl. Sentraal geleë met uitstekende gasvryheid.

Be Still Guest House se terugvoer

Baie dankie Neil. Hoop om julle gou weer te sien.

Be Still Guest House
Nolene L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene L

Netjies, goed toegerus vir 'n 1 nag verblyf.

Linne is van goeie kwaliteit, kamer is baie netjies en skoon.

Be Still Guest House se terugvoer

Dankie Nolene. Hoop om weer te sien.
Magdel

Be Still Guest House
John S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Geen klagtes.

Besoek aan Paarl was definitief te kort.

David R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Rustig, vriendelik, skoon, netjies.

Be Still was net wat ons nodig het, stil en rustig. Ons kon in die stil, prentjiemooi dorp rondloop met ons seun en het tuis gevoel by Magdel. Dankie.

Alta N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta N

Veilig, skoon en gerieflik.

Slegs een nag gebly, maar was alles wat ek benodig het.

Wessel Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel Z

Kamer is lekker donker en kon 'n goeie diep slaap inkry.

Vriendelike diens en ook só behulpsaam. Lugreëling was die kersie op die koek.

Janet A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet A

Very good value for money and in a quiet area. Perfect for business travellers.

Sufficient space and amenities for simple self-catering. Very limited TV channels are available, but this would not be an issue for a business traveler. WiFi connection worked well. Only concern is the lack of burglar proofing on windows. Hostess was very friendly and fixed an issue with the bedside lamp immediately.

Vicky T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky T

Had a comfortable stay.

It was wonderful! I even got a spoil for my birthday. It was a really good night.

Faghrieya V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faghrieya V

Was awesome.

Friendly. Nice and quiet.

Lucas S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucas S

Lekker oornaggeriewe wat my gepas het.

Dit was goed en sentraal geleë.

Zelda H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda H

Ontvangs en plekkie baie netjies. Net bietjie beknop en spasie min vir 2 gaste.

Alles goed en wel, maar 2 mense kan nie eens gelyk aantrek in die kamer nie. Spasie baie min. Verder geen klagtes nie.

Nellie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nellie D

Slegs oornag.

Netjies, maar beknop. Reg langs besige straat met onveilige toegang weens verkeer. Sou graag inligting met aankoms wou ontvang oor oop restaurante, ens. in die omgewing.

Johann A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

Goed voorbereid en vriendelik.

Is gekontak voor arrivering om die wagwoord te kry en bevestig hoe laat ek arriveer. Sleutel gekry en kamer aangewys. Baie goed. Dankie.

Piniel M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piniel M

Super good.

Fantastic place, so quiet and well located close to all we needed.

Annetjie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie V

Heerlik gekuier

Ons het veral, buiten al die ander dinge soos veilige parkering, die kuierplekkie in die tuin baie geniet.

Estelle G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle G

Perfekte Paarl-oornag.

Perfek vir korttermyn, een of twee nagte se oorbly. Mooi en smaakvol, alles wat nodig is, is beskikbaar. Sou net 'n matjie voor die bed of by breekgoedkas in winter wou hê - teelvloer ysig koud.

Nadia C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C

Heerlik, warm gebly by Be Still! Sal definitief aanbeveel.

Ons was 'n paar vriende wat tuisgegaan het by Be Still en die feit dat die kamers almal in dieselfde gang is het ons perfek gepas! Pragtig skoon en warm kamers. Ons het ook baie lekker bederfies in die kamers gekry soos filterkoffie en beskuit, melk en water in die yskas, glad nie verwag nie en dit het so 'n lekker indruk geskep van julle gastehuis. Dankie vir lekker verblyf!

Carel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Atletiek deelname.

Gerieflike verblyf vir pa en dogter.

Piniel M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piniel M

Nice and short.

Very beautiful place not far from the shop and the room was properly cleaned.

Albertus C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus C

Troue.

Familie-geleentheid, akkommodasie was te ver van waar dit plaasgevind het.

Rolandi G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolandi G

Baie lekker gekuier.

Tannie Marthie was baie tegemoedkomend en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Die diens was puik. Die kamers is netjies en skoon. Sal vir seker aanbeveel!

Youlinde M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Youlinde M

Baie tevrede, die kamers net bietjie klein, maar was baie beïndruk met die netheid en baie vriendelik ontvang met aankoms.

Sal weer van gastehuis gebruik maak ─ baie gasvry.

Lizelle V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Baie gerieflik.

Pragtige, netjiese kamer met alles wat mens nodig het.

Mario R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario R

Fantastiese plek om te oornag met pragtige uitsig.

Baie lekker bed and breakfast met mooi uitsig en baie vriendelike eienaar.

Christelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Was baie netjies en definitief goeie waarde vir geld.

Ons het een aand oorgeslaap by Be Still Guest House. Die kamer was baie mooi skoon en ons is vriendelik verwelkom. Goeie waarde vir geld met al die geriewe (yskas, ketel ens.) en mens kan sien daar word aandag gegee aan die klein goedjies met die beskuit, koffie en sepies in die badkamer.

Elbé B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé B

Vriendelike ontvangs, baie netjiese kamer en rustige atmosfeer.

Ek is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Dis stil en rustig en die kamer was baie netjies. Dis naby 'n inkoopsentrum wat gerieflik is. Die beskuit en moerkoffie (met 'n plunger) is 'n bonus! Daar is 'n baie lekker stort en 'n mens wag glad nie lank vir warm water nie.

Ericka V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka V

Goeie ontvangs, vriendelik en netjiese eenheid.

Heerlike ruim kamer met tafel vir rekenaarwerk. Netjies, smaakvol, goeie ontvangs, sal vir seker aanbeveel.

Ruth H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth H

Pleasant.

Wonderful people, excellent service. Good food.

Moller G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G

Heerlik.

Die kamers was almal stil, skoon en netjies. Vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt.

Hannie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie K

Skoon, netjiese kamer.

Be Still Gastehuis is beslis aan te beveel, netjies en skoon, veilig en stil. Kort net dalk 'n bekertjie om water in ketel te gooi as iemand baie koffie drink en bottel water nie genoeg nie. Kamer het ook nie veel spasie nie.

Johann H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann H

Netjies en skoon.

Kamer was werklik skoon en netjies. Ons is vriendelik en professioneel ontvang en die sekuriteit was meer as voldoende. Die enigste negatiewe kommentaar is dat daar geen stoele in die kamer was nie (a.g.v. tekort aan spasie).

Nico V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Great.

Baie dankie, dit was great.

Willouw G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willouw G

Dit was baie rustig en naby waar ek moes wees.

Sien sterre.

Anria V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anria V

Baie vriendelik, aandag aan fyn detail, netjies en skoon, puik beddegoed en verrassend stil.

Ons het heerlik geslaap in baie netjiese, keurige slaapkamers. Al is die slaapkamers effe klein, pla dit nie, want alles wat jy nodig het, is daar. Heerlike storte en baie ekstra's. Mens voel sommer bederf.

Henkie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henkie L

Affordable.

Neat and affordable. The hostess was fantastic.

Lize R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R

Baie netjiese en skoon verblyf.

Dit was vir ons 'n baie aangename ervaring. Die gasvrou is dierbaar en die ontbyt was heerlik.

Natasha V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Baie lekker gebly in Paarl.

Die kamers is baie mooi, modern en goed ingerig. Baie dankie vir die heerlike beskuit. Ontbyt was lekker.

Ezanda B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezanda B

Home away from home!

Kamers is skoon en netjies! Heerlik ontbyt geëet elke oggend en ons was vir 6 dae daar. Marthie is vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Zanne R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne R

Wat 'n wonderlike verblyf!

Marthie, die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer aangesien ons eers na 21:00 daar aangekom het. Die ontbyt was uit die boonste rakke en sy het gasvrou en sjef gespeel. Ek sal vir seker Be Still Guest House aanbeveel vir reisigers. Baie dankie Marthie, ons kom vir seker weer!

Izak Petrus S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak Petrus S

Kamers is wonderlik!

Baie lekker gebly, baie veilig en skoon. Sal definitief weer daar bly!

Alberts B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberts B

Die kamer was netjies en ons het heerlik geslaap.

Ons het oornag na 'n troue. Die ligging was ideaal, die kamer was netjies en ons het werklik lekker gebly. Ek kan die gastehuis aanbeveel. Werklik waarde vir geld.

Corné V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné V

Netjies, vriendelik en baie gerieflik.

Ek sal Be Still Guest House aan enige iemand aanbeveel. Dis modern en die diens is uitstekend.

Gert V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Netjiese, gerieflike verblyf met vriendelike diens en heerlike ontbyt in jou kamer.

Ontvangs was uitstekend. Kamer en badkamer skoon en netjies (nog splinternuut) en baie goed toegerus. Die manier waarop Marthie ontbyt (ingesluit) verskaf is so gerieflik en heerlik - elke oggend was soos 'n piekniek op jou eie tyd. Ons het 5 aande daar oornag en sal beslis dit weer doen. Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Louise G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Fantasties. Gasvrou het soveel moeite gedoen met die ontbytspyskaart!

Goeie waarde vir geld! Gasvrou is fantasties! Heerlike ontbyt en soveel moeite met die kersdag-ontbyt gedoen. Netjies. Skoon. Sal beslis weer hier bly.

Mike L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike L

Skoon, nuut, sonder fieterjasies en is prakties.

Ek hou van 'n skoon, netjiese kamer en goeie bed want ek spandeer net die nag in die gastehuis. Badkamer en stort is goed ingerig en het die seep, room en shampoo wat mooi uitgestal is waardeer. Ek het van die ontbyt en eetgerei wat in die kamer reggestaan het gehou omdat ek privaat is en nie noodwendig daarvan hou om in 'n gastehuis se eetkamer te eet nie. Ek sal weer daar tuisgaan met my volgende besoek aan die Paarl. My sakebegroting sal langer hou.

Liza V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Netjies verblyf.

Ek sal hierdie verblyf aanbeveel vir enige iemand wat 'n aand wil oorslaap in die Paarl. Die kamers is nuut aangebou aan die huis, maar tog privaat van die huis. Alles is daar wat jy nodig het. Marthie het ekstra moeite gedoen en ons tasse is in ons kamers geplaas terwyl ons inderhaas weer in 'n ander koers moes ry. Die aand was alles netjies reeds in kamers gesit deur die eienaars. Wegneem ontbyt word reeds in jou kamer gesit die vorige aand. Ideaal vir mense wat wil oorslaap en vroeg weer in die pad wil val. Ons het lekker gebly.

Leigh V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leigh V

Lovely room and welcoming hosts.

Warm welcome and friendly!

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergrivier Boulevard 121, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa77d65f77e5a9e02b88f32137b28679aaa4dc3de6f8cd16bceda684dc10bf1bc53302b1ff5b0a8ea7e0203b9eaedc0343ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 121 Bergrivier Boulevard Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.75289 18.96766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang