Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach @ 100 meter

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christelle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ontspannend, pragtig en sommer net lekka. Ons het heerlik gebly. Die eienaars was baie vriendelik en die verblyf netjies. Ligging is baie lekker sentraal tussen Mosselbaai en Hartenbos. Heerlik om sommer af te stap see toe of na die winkels en restaurante by Diaz. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolan E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die gasvryheid was topgehalte en die diens van die eienaars was ook tops. Dit was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Goeie ligging naby netjiese strand en veilig. Baie lekker gebly saam my kinders, baie netjies en daar is alles wat jy nodig het plus meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sal verseker weer by Beach @ 100 meter bly. Baie lekker gebly! Aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelik ontvang en was baie gerieflik. Was baie aangenaam, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly. Loopafstand van Diaz Strand. Diaz is die lekkerste swemstrand ooit. Lieflike plek. Ligging spot on!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zulfah J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Peaceful and relaxing. Absolutely lovely! Only thing that could maybe be added in future are some side plates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons kuier was fantasties. Sal beslis weer gebruik maak van Beach@100. Ja. Dit was so lekker gewees. Die plek is ongelooflik mooi. As jy binne die huis is, hoor jy hoe slaan die branders. Die bonus vir die kinders was die feit dat ons so naby aan die water was. Hulle kon by die deur uit hardloop en by die water wees. Van al die plekke sover is die een ons beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Peaceful, secured, very close to the beach. Accommodation perfect! A peaceful holiday and great weather conditions. Beach @100 is perfectly situated near the beach, and one can hear the waves especially when it is quiet. The security complex in which the flat is situated is very well maintained and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phildine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Asemrowend. Ons het baie lekker gekuier. Ons wens ons kon langer bly. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Die kinders het die branders geniet. Hulle kon selfs gaan visvang ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 127

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 5)
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-Oos, La Palma 6, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98693f1ec91af51e7f565e5a873ba2b9215ee3ac9c94f22c11dd0220b1523ea8d54076fec478ab9dba68c1ea83d6847d84ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R833 per nag (plek vir 5) 70 5 1 5 Beach East Boulevard La Palma 6 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157179472848 22.109076082706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang