Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach @ 100 meter

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 127

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 70 resensies vir Beach @ 100 meter
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christelle K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K

Ontspannend, pragtig en sommer net lekka.

Ons het heerlik gebly. Die eienaars was baie vriendelik en die verblyf netjies. Ligging is baie lekker sentraal tussen Mosselbaai en Hartenbos. Heerlik om sommer af te stap see toe of na die winkels en restaurante by Diaz. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Nolan E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan E

Die gasvryheid was topgehalte en die diens van die eienaars was ook tops.

Dit was ongelooflik lekker.

Amanda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Goeie ligging naby netjiese strand en veilig.

Baie lekker gebly saam my kinders, baie netjies en daar is alles wat jy nodig het plus meer.

Mariette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Sal verseker weer by Beach @ 100 meter bly.

Baie lekker gebly! Aanbeveel!

Hercules V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules V

Vriendelik ontvang en was baie gerieflik.

Was baie aangenaam, skoon en netjies.

Erika S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Heerlik gebly. Loopafstand van Diaz Strand. Diaz is die lekkerste swemstrand ooit.

Lieflike plek. Ligging spot on!

Zulfah J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulfah J

Peaceful and relaxing.

Absolutely lovely! Only thing that could maybe be added in future are some side plates.

Francois P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Ons kuier was fantasties. Sal beslis weer gebruik maak van Beach@100.

Ja. Dit was so lekker gewees. Die plek is ongelooflik mooi. As jy binne die huis is, hoor jy hoe slaan die branders. Die bonus vir die kinders was die feit dat ons so naby aan die water was. Hulle kon by die deur uit hardloop en by die water wees. Van al die plekke sover is die een ons beste.

Beulah B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah B

Peaceful, secured, very close to the beach. Accommodation perfect!

A peaceful holiday and great weather conditions. Beach @100 is perfectly situated near the beach, and one can hear the waves especially when it is quiet. The security complex in which the flat is situated is very well maintained and very safe.

Phildine R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phildine R

Asemrowend.

Ons het baie lekker gekuier. Ons wens ons kon langer bly. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Die kinders het die branders geniet. Hulle kon selfs gaan visvang ook.

Sindy S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy S

Dit was wonderlik!

Ons het baie lekker gebly.

Marilise B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise B

Enjoyable.

Eenheid is op standaard.

Renier J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renier J

Snoesig en goed geleë.

Baie lekker, naby die strand en ander plekke. Was ongelukkig baie winderig, so ons kon nie braai soos beplan nie. Sal weer gebruik maak van die plek as ons weer deur Mosselbaai gaan.

Jacques F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F

Baie lekker gebly en dit naby aan die strand asook winkelsentrums.

Ontvangs was vriendelik, en die eenheid was skoon en netjies.

Evelyn K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn K

Vriendelik, netjies en gerieflik.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Ligging was perfek, baie gerieflike eenheid.

Ghertlin D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghertlin D

Gerieflike kuier en sal beslis weer gaan.

Die verblyf was die hoogtepunt van ons naweek!

Faiza A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faiza A

It was amazing.

It was fantastic, clean and neat, and a perfect spot.

Chanell J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell J

Great location and very neat.

Great location. The house is very neat, tidy, and close to the beach. I felt very safe as there are security guards at the gated complex 24/7. Caroline is awesome. I needed some assistance on Saturday morning. I sent Caroline a WhatsApp message, and she called me immediately. I would definitely book again.

Travis L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travis L

Awesome place. Would highly recommend to anyone.

Wish I found out about the place earlier as I would probably book it for every other school holiday in the future.

Karen C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Dit was presies wat ons nodig gehad het.

Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Heerlike beddens en beddegoed. WiFi en MNet was 'n lekker bonus. See lekker naby en ons het baie veilig gevoel. Alles wat nodig is, is daar.

Eddie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Mooi skoon en alles wat jy kort. Op die grond met lekker braai-area en 'n paar meter van die strand.

Wynandt V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynandt V

Wonderful

Wonderful stay! Even better than expected. Can't wait to visit again.

Babs H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs H

Baie netjiese, ruim woonstel.

Al klagte, soek badkamermatjies, veral in die winter - yskoue vloere. Voor die bed, sal dit ook baie welkom wees. Verder alles 100 persent.

Getrit C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Getrit C

Pragtige skoon woonstel, gerieflik, als wat jy mag nodig kry. Home away from home. Beveel dit definitief aan, so vredevol.

Gerieflik naby aan alles. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig. 'n Rustige en genotvolle naweek.

Julia B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia B

Fantasties. Heerlik gebly. Sal beslis weer boek!

Uitstekende ligging en gesinsvriendelik. Topgehalte verblyf.

Koos S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

Gemaklik en lekker.

Johan en sy vrou was baie vriendelik en gasvry. Ons sal enige tyd weer by hulle tuisgaan. Die eenheid is baie netjies en het alles wat jy benodig om gemaklik te kuier. Dis 'n heerlike strand en veilige verblyf. Die eenheid word baie goed onderhou ook. Baie dankie vir 'n onvergeetlike week! Ons wens julle bookings by dosyne!

Santie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Baie stil en rustig.

Skoon en netjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Ilse C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C

Gemaklik en geselling.

Caroline is 'n ongelooflike gasvrou en die eenheid was netjies en gemaklik. Ons het bitter lekker gebly en die kinders was naby genoeg aan die see, die winkels en die Hartenbos Seefront om te baljaar. Dankie dat ons 'n heerlike wegbreek kon geniet! Ons sal beslis weer kom inloer. Ons verwagtinge is oortref!

Hillary S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary S

Woonstel was baie netjies. Alles wat jy nodig het is daar, veral in die kombuis. Baie lekker naby die see om te stap.

Woonstel is baie netjies. Loopafstand na die strand. Veilig vir tieners om alleen te kan stap. Kombuis het alles in wat nodig is.

Christie L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie L

Ideaal vir langer verblyf.

Goed toegerus met die nodigste kombuisgereedskap en braaitoerusting en -geriewe. Naby winkels om voorraad aan te vul. Binne stapafstand van die see.

Petrus O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus O

Sal weer gebruik maak van die verblyf. Skoon en netjies. Loopafstand na die strand. Baie veilig.

Baie netjiese en skoon. Veilige kompleks met sekuriteit. Loopafstand na die strand. Volle DSTV en WiFI. Lieflike braai en kuierarea. Sal definitief weer gebruik maak van Beach@100.

Hantie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie L

Heerlik gebly en werklik amper op die strand.

Die eenheid was netjies en goed ingerig sodat ons gerieflik kon bly. Die woonstel se afwerkings en interieur is pragtig en van goeie kwaliteit. Die kompleks voel veilig en goed versorg en dit was vir die kinders 'n fees om so naby die strand te wees. Baie dankie dat alles so glad verloop het, ons het regtig heerlik gebly en sal vir seker weer daar gaan bly!

Jannie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Uitstekenende waarde vir geld.

Baie goeie ligging en waarde vir geld.

Johnathan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnathan P

Wonderful, safe, very convenient.

The hosts were very efficient, and communicated well, and we as I great stay for the week we stayed. We will definitely be back.

Brandon H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon H

Wat 'n plesier!

Alles was perfek! Ons was vriendelik gegroet en alle reëls verduidelik. Die ligging is die beste wat enige iemand voor kan vra.

Charles M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Beach @100 is gerieflike en netjiese woonstel met alles wat jy nodig het vir 'n lekker kuier.

Sien sterre.

Naedine F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naedine F

Awesome.

Ons het behoorlik 'n heerlike tyd gehad.

Arina F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina F

Naby die see en baie gerieflike woonstel op die grondvloer.

Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Het heerlik gebly. Alles wat jy nodig het. Die wasmasjien was 'n bonus. Vriendelike eienaars.

Angie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angie M

Well received. Pleasant hosts. Comfortable stay.

Ground floor safe unit. All the necessities at hand in the flat. Centrally located. Unit tidy and clean. Would definitely stay again.

Saurabh M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Saurabh M

Very clean and safe. Secure location is good with personal access to the beach.

It was a good place to stay with family, but they don't provide basic toiletries, not even hand soap. So be prepared for that. Nothing was mentioned about towels, and they don't provide them.

Beach @ 100 meter se terugvoer

Good day, we supplied you with 2 toilet rolls. Before you arrived, I sent you a WhatsApp message to bring your own towels. Please check your WhatsApp.

Beach @ 100 meter
Maria V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Heerlik.

Ons het baie lekker gekuier. Eenheid was skoon en netjies en ideaal geleë. Gasheer baie vriendelik.

Jc V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V

Baie lekker en heerlike verblyf.

Heerlik gekuier en gebly. Uitstekend.

Vinolia B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinolia B

Dit was wonderlik!

Die flat is goed ingerig, baie gerieflik en gemaklike toegang tot alles.

Wilma K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K

Dit was vir werkdoeleindes en het aan al my vereistes voldoen.

Dit is vir my beter om in selfsorgeenheid tuis te gaan as 'n hotel wanneer ek vir werk in Mosselbaai kom.

Andrea V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

We had a lovely stay. The house was immaculate and our hosts were lovely and very accommodating.

We had a great stay. Great location, very clean and beautifully decorated. We'll be back.

Alwyn V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V

Tuinroete kuier.

Die plekkie is so nice en gemaklik. Alles wat jy nodig het en so rustig gekuier en geslaap.

Beach @ 100 meter se terugvoer

Dankie Alwyn vir die mooi kommentaar, dit hou my op my tone en laat my goed voel.

Beach @ 100 meter
Chrizell S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizell S

Ons vakansie was 'n belewenis. Rustig by die see, eienaar stuur self goed wat in die area gedoen kan word. Dankie Caroline.

Die eienaar het goedjies voorgestel wat kan gedoen word in die area.

Shauna P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shauna P

Lekker gekuier, pragtige woonstel, silwerskoon. Baie dankie.

Ons het lekker gebly in 'n skoon, netjiese woonstel.

Jonel D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonel D

Ons het vreeslik lekker gebly.

Ons was aangenaam verras oor hoe mooi die plekkie is, dis lekker geleë en die toegang tot die strand het ons geniet. Ons het die braaigeriewe geniet al was die weer bietjie koud. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Melissa M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Lekker geleë in Mosselbaai (Diaz).

Lekker geleë (vinnig is jy op 'n lekker strand), vriendelike eienaars, baie netjies en skoon, baie goeie waarde vir jou geld. Love daai strand!

Beach @ 100 meter se terugvoer

Melissa, dit was 'n plesier om jul as gaste te kon he, baie netjies en vriendelik. Mooi jaar vir julle.

Beach @ 100 meter
Amanda H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Beautiful flat just as described.

Very nice place to stay clean with all amenities you need.

Deidré O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidré O

Tops.

Goeie, vriendelike, vrygewige diens. Was 'n plesier om daar te bly. Eienaars baie hulpvaardig.

Jacinda B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacinda B

Was great.

Place was clean and the safety was good. I only recommend that they turn off the DSstv at 10 o'clock, the time that we are supposed be out, and not before that while the guests are there. Otherwise everything was great and we will visit again.

Megan F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan F

Baie lekker en rustig.

Die omgewing is baie rustig en privaat, lekker om te rus.

Clifford J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford J

Baie lekker gebly. Baie netjies.

Sal weer teruggaan. Lekker gebly.

Lezel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezel S

Baie mooi en goed geleë met alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly, alhoewel jy nie die see kan sien nie, hoef ons niks trappe te klim nie en die see is 'n paar treë van jou af. Ons het volle DStv gehad en krag was ingesluit.

Janika L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika L

Baie lekker en baie goeie ligging.

Ons het vreeslik lekker gebly, sentraal en veilig. Sal definitief weer daar wil bly.

Catelyn C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catelyn C

A wonderful place for friends and family.

The place is close to the beach and close to shopping centers as well!

Michelle O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O

Vriendelike, opgewonde avontuur.

Dit was 'n baie mooi plekkie, die ligging is goed teenoor die strand, veilige verblyf, skoon en vriendelike mense.

Ashlin N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashlin N

Absolutely amazing.

Very nice place, cozy and enough space for a family of five. Will definitely be visiting again.

Joanne W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanne W

Flat needs maintenance to furniture.

Bed headboard loose. Little bedside cupboard very unstable. Bedside lamps not working in main bedroom. Beds in spare room, 3-sleeper squeaks when slept on. Front door handle also loose. Suitable for 2 adults and 3 children not for 4 adults.

Beach @ 100 meter se terugvoer

Goeiedag Joanne, jammer ek sal dit dadelik opvolg.
Ek spog nog altyd oor my plek en die stapels is gekoop by Kloppers en ek het gedink dit is die beste. Geen gaste het nog gekla nie. Die ligging word presies geskryf 100 m vanaf die strand.
Wat diens aan betref is die beskrywing vir 'n selfsorg. Die skoonmakers is geneig om bedlampies by die muur af te sit. Al my kliente stuur ek boodskap en vra of alles reg is.
Mooi dag, Caroline.

Beach @ 100 meter
Driekus M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekus M

Die kuier was ongelooflik lekker.

Ons het dit vreeslik baie geniet, sal dit vir enigiemand aanbeveel. Die strand is lekker naby en baie privaat. Beach @ 100 meter sien ons gou-gou weer. Die plek is besonders mooi en modern.

Clarissa B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa B

Dit was baie lekker! Alles is netjies en so veilig. Meters van die see. Regtig waarde vir geld!

Ons was baie vriendelik verwelkom. Alles was baie mooi skoon en netjies. Was naby alles en het veilig gevoel.

Japie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Lekker rustig.

Baie tevrede en veilig.

Zulfa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulfa V

We had the most amazing time.

I thank Caroline for everything. Place was clean and very convenient for shops and beach. Everybody was friendly. Our kids enjoyed themselves as it is very convenient to go to shops and restaurants. I give 100% to Beach @ 100 meter.

Pierre D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Baie sentraal geleë en die verblyf was aan te beveel.

Verblyf is nuut oorgedoen en naby die strand. Sentraal en naby Langeberg Mall vir inkopies. Sekuriteit is voldoende. Parkering voldoende. Ideale basis om als te besigtig wat die omgewing bied.

Beach @ 100 meter se terugvoer

Middag Pierre, baie dankie vir jul ondersteuning. Caroline

Beach @ 100 meter
Michelle C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Netjies, skoon en baie goeie waarde vir geld.

Ons het ons verblyf by julle baie geniet, die eenheid is netjies en skoon en het alles wat mens nodig om lekker te kan vakansie Hou. Die privaat strand is 'n bonus!

Beach @ 100 meter se terugvoer

Baie dankie Michelle. Mooi en gesonde jaar vir julle. Caroline

Beach @ 100 meter
Ferdi S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi S

Uitstekend

Dit was perfek, en voldoen aan ons vereistes.

Beach @ 100 meter se terugvoer

Baie dankie ek waardeer dit opreg.

Beach @ 100 meter
Leoni V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni V

Ons het baie lekker gebly!

Netjiese, ruim woning binne veilige kompleks. Beddegoed netjies en skoon. Kombuis het alles wat nodig is. Loopafstand na strand. Naby Hartenbos en Mosselbaai. Caroline het ons vinnig tuis laat voel. Sal definitief weer daar bly!

Beach @ 100 meter se terugvoer

Goeie dag Leonie, dit was 'n groot plesier om gaste soos julle te kan akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Mooi dag. Caroline

Beach @ 100 meter
H. D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H. D

Uitstekend!

Baie sentraal geleë, en vriendelike mense.

Beach @ 100 meter se terugvoer

Middag baie dankie, hoop om jul gou weer te sien. Groete

Beach @ 100 meter
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 5)
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-Oos, La Palma 6, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98693f1ec91af51e7f565e5a873ba2b9215ee3ac9c94f22c11dd0220b1523ea8d54076fec478ab9dba68c1ea83d6847d84ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R833 per nag (plek vir 5) 70 5 1 5 Beach East Boulevard La Palma 6 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157179472848 22.109076082706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang