Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Apartment and Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Franco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende diens, netjiese, skoon, veilige plek. Dit was 'n ongelooflike lekker plek om by te bly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien.

Merle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful. Thank you for a wonderful stay. Everything was perfect and we highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Glad you had a wonderful stay, hope to see you again soon.

Maryna D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Comfort. Wonderful great location. Everything I needed was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vreeslik lekker gekuier. Baie lekker gebly en sal definitief die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Ek is bly julle het lekker gekuier, hoop om julle gou weer te sien.

Japie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker klein en snoesig, kyk uit oor die see. Lekker gekuier met eienaars. Baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Baie dankie. So bly julle het lekker gebly.

Ruan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Veilig. Pragtig. Weskus. Ja. Dit is baie klein maar werklik baie netjies en skoon gewees. Goeie mense ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Dankie Ruan, ja dit is klein, dink is reg as gaste net 'n slaapplek soek en niks kan die uitsig klop nie.

Dina A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie lekker gebly en heerlike stoep met seeuitsig. Wonderlike uitsig vanaf stoep. Alles wat twee mense benodig in studio.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Die stoep is wonderlik en mens kan nie vir 'n beter uitsig vra nie, hoop om julle gou weer te sien.

Herman F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Puik fasiliteit en puik gashere. Puik plek met puik fasiliteite. Annjouleen en Len is puik gashere en respekteer jou as gas. Hulle is vriendelik en behulpsaam. Woonstel is met moderne ware toegerus en jy het 5 ster op jou drumpel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige en veilige omgewing. Beach Studio was goed toegerus met alles wat mens mag nodig kry. Sal graag weer by hul tuis gaan. Dankie vir jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absolutely fantastic and worth every cent! The hosts were amazing, view and location unbeatable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
So glad you enjoyed your stay and sea view, Thank you very much for taking the tme to review the apartment.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annjouleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 12, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4359b4348fa5b9cb6eb4476e4063341b7388f5086c40b243abdf055067c720225841806bdce742f8655f859ca7c9c455454b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 12 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.70838 18.44389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang