Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Apartment and Studio

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 12, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Apartment and Studio bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel en 'n bachelor-ateljee in Melkbosstrand.

Die Strandwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis van die woonstel is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.

Beach Studio het slaapplek vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is perfek vir gaste wat lief is vir buitelewe met 'n patio en pragtige see-uitsig.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Albei eenhede is op die eienaar se perseel geleë en beskik oor 'n tuintjie en veilige parkeerplek van die straat af.

Dit is die ideale basis om Kaapstad te verken met die see en asemrowende uitsigte op jou voorstoep.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Franco P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens, netjiese, skoon, veilige plek. Dit was 'n ongelooflike lekker plek om by te bly. Baie netjies en skoon.
Sep 2024
Merle C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Thank you for a wonderful stay. Everything was perfect and we highly recommend this accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Maryna D
5.0
Comfort. Wonderful great location. Everything I needed was available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Marjorie T
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik lekker gekuier. Baie lekker gebly en sal definitief die plekkie aanbeveel.
Feb 2024
Japie G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker klein en snoesig, kyk uit oor die see. Lekker gekuier met eienaars. Baie vriendelik.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annjouleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strandweg 12, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Apartment and Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 12, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4359b4348fa5b9cb6eb4476e4063341b7388f5086c40b243abdf055067c720225841806bdce742f8655f859ca7c9c455454b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 12 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.70838 18.44389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang