Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Apartment and Studio

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 12, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Apartment and Studio bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel en 'n ateljeewoonstel in Melkbosstrand.

Die Beach Apartment bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die sitarea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Daar is ook lugversorging en die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond.

Die Beach Studio bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.

Albei eenhede is op die eienaar se perseel geleë en daar is 'n klein tuin en veilige parkeerplek op die perseel.

Dit is die ideale basis vanwaar gaste die Moederstad kan verken, en spog met die see en uitstekende uitsigte op jou voorstoep.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rene E
Saam met lewensmaat
5.0
Die lieflikste plek, ruim en baie goed toegerus met die mooiste uitsig! Dit was regtig baie aangenaam.
Des 2024
Christine S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly teen die see met pragtige sonsondergang. Stil en rustig.
Nov 2024
Bakkies M
Besigheidsreis
5.0
Great. The owner was so great she tried to help when the booking was wrong and gave a bigger apartment. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Jeanine D
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely be back and highly recommend. Such a great stay in a perfect beach location with lovely hosts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Franco P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens, netjiese, skoon, veilige plek. Dit was 'n ongelooflike lekker plek om by te bly. Baie netjies en skoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annjouleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strandweg 12, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Apartment and Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 12, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4359b4348fa5b9cb6eb4476e4063341b7388f5086c40b243abdf055067c720225841806bdce742f8655f859ca7c9c455454b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 12 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.70838 18.44389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang