Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Blessings

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nakita W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker plek en geskik vir almal. Baie lekker gewees. Sal net aanbeveel dat daar WiFi is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hailey J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Relaxing stay. The house is spacious and beautiful. We especially enjoyed the balcony where we braaied and had laughs. Thanks for a memorable weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Birgitt
Beach Blessings
So happy you had a great time. Looking forward to having you again.

Loriza B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Had a great stay. All the place needs is maybe Wi-Fi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mel A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Good accommodation. Spacious and well-equipped house. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Birgitt
Beach Blessings
Thank you for the kind reply. Hope to have you back.

Hanrie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Lekker gerus. Ons het heerlik gekuier en daar was meer as genoeg spasie vir twee gesinne met klein kindertjies. Heerlike braaistoep en groot leefarea. Alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Birgitt
Beach Blessings
Baie dankie Hanrie

Rebecca M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

It was a beautiful house and it was immaculately clean. Loved it. We had a fantastic stay. We just had some mix-up with the key handover process, but the hostess was very apologetic as she got my arrival date mixed up. So there was a bit of a wait when we arrived. Also, there was no toilet paper and dishwashing liquid. The owner explained that the cleaning lady who normally ensures that these items are in the house was ill. Although I understand that, it was a bit inconvenient having to get them as we didn't bring anything with us. Other than that, everything else was available and in mint condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Heerlik. Ruim huis. Netjies en lig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alex V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Gerieflik, uiters netjies en nuut, goed toegeruste verblyf. Ons was 'n familiegroep van 7 volwassenes. Die huis is goed geleë, baie netjies en is toegerus met alles wat nodig is vir 'n hoogsbevredigende verblyf. Ons het geen foute of tekortkominge ervaar nie. Die plek bied onbetwisbare waarde vir geld met slaapplek vir 7 in die 4 slaapkamers en 'n dubbele motorhuis. Indien nodig, sal ons weer by Beach Blessings bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Birgitt
Beach Blessings
Baie dankie vir die mooi boodskap. Hoop julle kom vinnig weer.

Francois M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2023

Stres-vry, rustig, netjies en skoon. Verhuurder was gereeld in kontak om seker te maak als is reg en tye van aankoms en vertrek is bevestig - baie vriendelik en behulpsaam. Die huis binne is oop en ruim vir lekker saam kuier en die kamers is privaat en genoeg toilet-/wasgeriewe vir almal. Dit is wel nie loopafstand van die strand nie, maar vir die prys is dit beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari P
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Wonderlike huis en area in Stilbaai. Ons het werklik 'n wonderlike verblyf in Beach Blessings gehad. Alles is netjies skoon en nie oorvol met meubels en goetertjies nie! Die handdoeke is van die beste en so ook was die gebruik van die wasmasjien en skottelgoedwasser. Werklik 'n huis om aan te beveel vir enige gesin of meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Birgitt
Beach Blessings
Baie dankie Dat julle daar was en ek hoop julle kom gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Birgitt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-rylaan 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39076f0d3375f6141be68bc83948ce143cb889a045be54bf05947d99bec0283e2670a91f28e308eebfa0e20f13757fe1a877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense 23 5 1 5 35 Orchid Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355729571406 21.411961309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang