Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Blessings

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-rylaan 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Beach Blessings bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 4 slaapkamers in Stilbaai, 200 m vanaf die rivier en 4,3 km vanaf die strand. Hierdie smaakvol gemeubileerde huis is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n strandvakansie. Die ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort en toilet, asook 'n gastetoilet.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel en stoele met sitplek vir 6, 'n kaggel en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis beskik oor 'n groot onderdakstoep met buitebraaigeriewe; dit is die ideale plek om te ontspan met 'n goeie boek of 'n skemerkelkie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nakita W
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plek en geskik vir almal. Baie lekker gewees. Sal net aanbeveel dat daar WiFi is.
Jul 2024
Hailey J
Saam met vriende
5.0
Relaxing stay. The house is spacious and beautiful. We especially enjoyed the balcony where we braaied and had laughs. Thanks for a mem...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Loriza B
Gesin met tieners
4.8
Had a great stay. All the place needs is maybe Wi-Fi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Marina V
Gesin met tieners
4.8
Heerlik. Ruim huis. Netjies en lig.
Jul 2023
Alex V
Saam met vriende
4.8
Gerieflik, uiters netjies en nuut, goed toegeruste verblyf. Ons was 'n familiegroep van 7 volwassenes. Die huis is goed geleë, baie netjies en is toeg...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Birgitt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Orchid-rylaan 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Blessings het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-rylaan 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39076f0d3375f6141be68bc83948ce143cb889a045be54bf05947d99bec0283e2670a91f28e308eebfa0e20f13757fe1a877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense 23 5 1 5 35 Orchid Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355729571406 21.411961309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang