Beach Break 44
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clam-weg 23, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beach Break 44 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die skilderagtige Bloubergstrand. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek saam met 'n geliefde óf toeriste wat die Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Tydens beurtkrag sal 'n omskakelaar die Wi-Fi aanhou. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad waar hulle op daardie warm somersdae kan afkoel. Die ligging van hierdie woonstel is 'n kort entjie vanaf die gewilde Bloubergstrand asook baie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Clam-weg 23, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Break 44 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clam-weg 23, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang