Beach Break
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Raba Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 54
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda D - Feb 2024
Algehele gradering
Die beste plek - sal gou weer daar gaan bly.
Beach Break se terugvoer
Hello Amanda
Ons is so bly julle het die huis geniet en dat julle lekker gekuier het. Ons waardeer julle terugvoer regtig baie.
Kom kuier gou weer,
Groete Beach Break
Estelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Goed ingerigte verblyf met die beste uitsig.
Lees meerBeach Break se terugvoer
Hello Estelle
Baie dankie. Ons is baie bly julle het dit geniet en dat als reg was vir julle.
Kom kuier sommer gou gou weer.
Groete Beach Break
Mieke L - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig, lieflik.
Beach Break se terugvoer
Hallo Mieke
Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Baie dankie en kom kuier gou weer.
Groete Beach Break
Alwyn F - Apr 2024
Algehele gradering
Outydse vakansie gevoel opi see.
Clint R - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing, lovely house. Perfectly situated.
Beach Break se terugvoer
Hi Clint, it is such a pleasure and we are thrilled that you had a good time. We look forward to welcoming you again.
Stefan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, mooi en net baie lekker.
Beach Break se terugvoer
Hello Stefan. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer.
Groete Heinrich
Johan O - Feb 2023
Algehele gradering
Alles wat ons verwag het.
Beach Break se terugvoer
Hallo Johan. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet en dat alles reg was vir julle.
Groete, Heinrich.
Wendy D - Nov 2023
Algehele gradering
Good position.
Karin F - Nov 2022
Algehele gradering
Die plek om te wees as jy jou siel wil laat rus en herlaai.
Lees meerMaureen S - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike hengelnaweek.
Barry W - Feb 2022
Algehele gradering
Ideale plek om te rus met puik see-uitsig.
Beach Break se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Barry. Ons is baie bly julle het dit geniet en kom asb weer. Groete, Heinrich.
Darius T - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Huis netjies en skoon en voldoen aan al ons basiese behoeftes.
Cheryl S - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent location, pleasant home - perfect location for a peaceful holiday - stunning views.
Debbie V - Nov 2021
Algehele gradering
Die regte plek om jou skoene uit te skop en jou battery te laai!
Beach Break se terugvoer
Baie dankie Debbie.
Ons is baie bly julle het lekker gekuier en gerus.
Groete, Heinrich en Raba.
Franco K - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Beach Break se terugvoer
Baie dankie Franco. Ons is baie bly julle het dit geniet, Groete Heinrich en Raba
Danielle C - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike leefhuis met rotspoeletjies en visvangplesier reg voor die huis.
Sonja F - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie netjies, die area lekker rustig.
Beach Break se terugvoer
Hi Sonja. Baie dankie vir jou boodskap oor die huis. Ons wardeer dit regtig baie en bly julle het lekker gekuier.
Groete,
Heinrich en Raba Terblanche (Beach Break)
Mariëtte V - Feb 2021
Algehele gradering
Skoene-uitskop-en-ontspan!
Rassie E - Nov 2020
Algehele gradering
Relax to the max.
Lindie R - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte wegbreek met die mooiste uitsig op see en natuur.
Jurie F - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige see-kuiertjie.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 28, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang