Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Break

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Amanda D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Die beste plek - sal gou weer daar gaan bly. Dit was een van die lekkerste vakansiehuisies ooit! Daar is alles wat jy nodig het en die uitsig is net mooi verby. Ek mis daai lekker groot koffiebekers, gemaklike stoele op die stoep en die vuurtjie wat brand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raba
Beach Break
Hello Amanda Ons is so bly julle het die huis geniet en dat julle lekker gekuier het. Ons waardeer julle terugvoer regtig baie. Kom kuier gou weer, Groete Beach Break

Estelle V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Goed ingerigte verblyf met die beste uitsig. Ons het 'n heerlike week gehad en was beïndruk met hoe gerieflik die huis ingerig is. Die kombuis het alles wat mens nodig het. Die beste is natuurlik die pragtige uitsig van die stoep af en om daar te braai. Die weer was ongelukkig van so 'n aard dat ons nie elke dag buite kon kuier nie, maar die huis se sitkamer en leefarea is so ingerig dat ons steeds almal gerieflik binne kon lekker saam sit en kuier. Ons sal beslis weer terug wees, ons het dit baie geniet! Al die reëlings was ook baie goed en vriendelik gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raba
Beach Break
Hello Estelle Baie dankie. Ons is baie bly julle het dit geniet en dat als reg was vir julle. Kom kuier sommer gou gou weer. Groete Beach Break

Mieke L
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Rustig, lieflik. Lieflike en skoon huis met alles wat mens nodig het. Heerlik gekuier. Mooiste omgewing. Hoor branders breek. Ons gaan gerus weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raba
Beach Break
Hallo Mieke Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Baie dankie en kom kuier gou weer. Groete Beach Break

Alwyn F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Outydse vakansie gevoel opi see. Ons het heerlik gekuier. Dit is salig om vanuit die woonvertrek die branders te sien rol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clint R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Amazing, lovely house. Perfectly situated. Feels like home away from home with added value of the sea view. Such a lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raba
Beach Break
Hi Clint, it is such a pleasure and we are thrilled that you had a good time. We look forward to welcoming you again.

Stefan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Gerieflik, mooi en net baie lekker. Dit is 'n baie lekker plek. Ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raba
Beach Break
Hello Stefan. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer. Groete Heinrich

Johan O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Alles wat ons verwag het. Als was na ons smaak en gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raba
Beach Break
Hallo Johan. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet en dat alles reg was vir julle. Groete, Heinrich.

Wendy D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2023

Good position. House is a little shabby and there is no beach nearby but otherwise fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Die plek om te wees as jy jou siel wil laat rus en herlaai. Vanaf die bespreking tot die vertrek was dit 'n goeie ervaring. Heinrich (eienaar) en Norma (kontakpersoon in Gourits) het verseker dat alles na wense is en het gereeld met WhatsApp opgevolg of ons iets benodig. Die huis het alles vir 'n gemaklike kuier, hetsy vir 'n naweek of langer: skottelgoedwasser, yskaste, gasstoof (load shedding kan maar kom), TV met DStv. Die braaiplek is op die stoep en ons het meestal daar gekuier met die walvisse wat elke dag 'n vertoning gegee het. Daar is 'n getypoel binne loop- en sigafstand en rotse met poeltjies wat kinders (en grootmense) vir ure kan vermaak. Ons hond het dit baie geniet en die grasperk voor was groot genoeg dat sy nie ingeperk was nie. Ek kan net noem dat 'n groot hond of Jack Russels maklik oor die heining sal kom, maar dit is voldoende om te keer dat kinders en honde-kinders nie sommer in die straat in sal dwaal nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Heerlike hengelnaweek. Ligging was perfek vir van die jonger kinders wat wou hengel reg voor die huis. Die feit dat ons hondjies dit saam met ons kon geniet het die naweek perfek gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Raba Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 28, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bc1ac3d14cbc3c267fd86ba5b2c75668fbb5a1d0c7ef68d5a404d0a78c8ddef76c1f2fb0e0466d303315c4f930c58d783ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 21 5 1 5 28 Kus Road Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355085132625 21.87952581289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang