Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Break B&B

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Exclusive Deluxe Queen Suite
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is op die boonste verdieping en het toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig. Daar is 'n sitkamer met 'n bank vir 2, 'n voetbankie, 'n TV met DStv en 'n verversingshoekie wat 'n yskassie en 'n etenstafel vir 2 waar gaste kan werk het. Bordspeletjies en boeke is beskikbaar. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n ekstra diep matras, gehaltelinne, elektriese kombers, baie kussings en gemaklike kombersies. Verder is daar 'n kas met 'n kluis, 'n plafonwaaier, spieëlkas met 'n vergroot-spieël, haardroër, handeroom en gesiglappies. Die en suite-badkamer het 'n instap-stort, gehaltehanddoeke, gesigwaslappies, 'n tulband, badmatjies en 'n uittrek-wasgoedlyn. Alle gratis skoonheidsmiddels is parabenvry.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Inkloktyd- 14:00 - 19:00
Uitkloktyd- 07:00 - 10:30 (vroeër indien gereël)
Rook word slegs toegelaat in die buite-rookarea.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Harde musiek en/of partytjies word nie toegelaat nie.
Ontbyt word tussen 08:00 en 09:30 bedien (vroeër indien spesiaal versoek)
Aangesien dit nie 'n selfsorg-onderneming is nie, mag gaste nie braai of kook by Beach Break nie.
Ram- of hennepartytjies wod nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 10 word toegelaat nie.
Die perseel is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hierdie eiendom het ook sonpanele en batterye wat elektrisiteit tydens beurtkrag verskaf.
Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Spacious Two-Bedroom Deluxe Queen Suite
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim tweeslaapkamer-suite is op die onderste verdieping en het 'n uitsig oor Beach Break se pragtige rotstuin en groen duine, asook 'n uitsig van die Indiese Oseaan in die verte. Dit is ideaal vir 2 paartjies, maar kan eksklusief bespreek word deur 1 paartjie of 2 kollegas wat elkeen 'n aparte slaapkamer benodig, of 'n gesin met 2 kinders ouer as 10 jaar wat bereid is om 'n bed te deel. Die sitkamer het 4 sitplekke, 'n TV met DStv, bordspeletjies en boeke. Daar is 'n ruim verversingshoekie, yskassie en 'n etenstafel vir 4. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, gehaltelinne, 'n elektriese kombers, baie kussings en 'n gemaklike kombersie. Verder is daar 'n kas met 'n kluis, 'n waaier, 'n haardroër, handeroom en sneesdoekkies. Die badkamer het 'n instap-stort, gehaltehanddoeke, gesigwaslappies, 'n tulband, badmatjies en al die gratis skoonheidsmiddels is parabenvry.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Inkloktyd- 14:00 - 19:00
Uitkloktyd- 07:00 - 10:30 (vroeër indien gereël)
Rook word slegs toegelaat in die buite-rookarea.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Harde musiek en/of partytjies word nie toegelaat nie.
Ontbyt word tussen 08:00 en 09:30 bedien (vroeër indien spesiaal versoek)
Aangesien dit nie 'n selfsorg-onderneming is nie, mag gaste nie braai of kook by Beach Break nie.
Ram- of hennepartytjies wod nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 10 word toegelaat nie.
Die perseel is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hierdie eiendom het ook sonpanele en batterye wat elektrisiteit tydens beurtkrag verskaf.
Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rynlaan 40, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA327ee20ad3d2b2402e49bfd29f52b4d147b76f751f3cee9cd9df74fac6c78c03b9a91114c9014bc7e1ba2e8308e8e0a69434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 40 West Beach Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6076003 26.8910802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang