Beach Break B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Likona M - Apr 2023
Algehele gradering
Great.
Beach Break B&B se terugvoer
Thank you for your review Likona. We hope we will see you again soon.
Regards
Alan and Lilian
Darryl G - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely 2 bedroom apartment with comfortable amenities.
Beach Break B&B se terugvoer
Many thanks for your review Darryl. Glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon. Warm regards,
Alan and Lilian
Hugo V - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Beach Break B&B se terugvoer
Baie dankie, Hugo, vir jou vleiende woorde. Ons het jou, Brenda en Erin se besoek opreg waardeer en is so bly dat ons kon help om jul verblyf in Port Alfred gemaklik te maak. Voorspoed vir 2022 en ons hoop om julle eendag weer by Beach Break B&B te verwelkom.
Koos L - Aug 2021
Algehele gradering
Perfekte B&B. Kon vir niks beter vra nie.
Beach Break B&B se terugvoer
Baie dankie, Koos, vir julle wonderlike woorde! Ons voel skoon tranerig! Julle was sulke bedagsame gaste en dit was 'n plesier om julle by Beach Break te verwelkom. Ons hoop om julle eendag weer te sien.
Vriendelike groete,
Alan en Lilian
Warren G - Jun 2021
Algehele gradering
I really want to thank aunty Lilly Ann and uncle Allan for their awesome service, humbleness and kind service. They really are wonderful people that made us feel welcome and comfortable.
Beach Break B&B se terugvoer
Many thanks Warren.
You were amazing guests and we would be thrilled to welcome you back again sometime.
Warm Regards,
Alan & Lilian
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach-rynlaan 40, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang