Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Break B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Likona M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Great. Great, maybe they can change the couches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Alan
Beach Break B&B
Thank you for your review Likona. We hope we will see you again soon. Regards Alan and Lilian

Darryl G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Lovely 2 bedroom apartment with comfortable amenities. Wonderful hosts, couldn't have asked for better people. The rooms are great, the food is great. It's just great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Beach Break B&B
Many thanks for your review Darryl. Glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon. Warm regards, Alan and Lilian

Hugo V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Wonderlik! Wonderlike gasheer en gasvrou. Die akkommodasie en geriewe is keurig en modern en bowenal skoon en netjies. Port Alfred het 'n water probleem, maar Beach Break het 'n plan gemaak en ons was geensins verontrief nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Beach Break B&B
Baie dankie, Hugo, vir jou vleiende woorde. Ons het jou, Brenda en Erin se besoek opreg waardeer en is so bly dat ons kon help om jul verblyf in Port Alfred gemaklik te maak. Voorspoed vir 2022 en ons hoop om julle eendag weer by Beach Break B&B te verwelkom.

Koos L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Perfekte B&B. Kon vir niks beter vra nie. Ons was vriendelik ontvang deur Alan en Lilian, en hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die verblyf is perfek en baie luuks. Ons het lanklaas so netjiese en perfekte akkommodasie gehad. Die ontbyt kan mens nie in woorde beskryf nie, behalwe dat dit nie iets alledaags is nie. Beach Break B&B kry meer as volpunte. Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Beach Break B&B
Baie dankie, Koos, vir julle wonderlike woorde! Ons voel skoon tranerig! Julle was sulke bedagsame gaste en dit was 'n plesier om julle by Beach Break te verwelkom. Ons hoop om julle eendag weer te sien. Vriendelike groete, Alan en Lilian

Warren G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

I really want to thank aunty Lilly Ann and uncle Allan for their awesome service, humbleness and kind service. They really are wonderful people that made us feel welcome and comfortable. I will recommend anyone to stay there, you won't regret it. Beautiful view of the beach, sunrise and very neat and comfortable and wonderful service from a wonderful couple. Thanks so much for everything. We really had a wonderful and relaxing time and that we needed. God bless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Beach Break B&B
Many thanks Warren. You were amazing guests and we would be thrilled to welcome you back again sometime. Warm Regards, Alan & Lilian

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rynlaan 40, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA327ee20ad3d2b2402e49bfd29f52b4d147b76f751f3cee9cd9df74fac6c78c03b9a91114c9014bc7e1ba2e8308e8e0a69434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 40 West Beach Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6076003 26.8910802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang