Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Break One

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anriette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Ons het werklik lekker gebly, ten spyte van die feit dat my man die vrydag aand onverwags in die hospitaal opgeneem is. Ek het baie veilig daar gevoel en die area is baie stil. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kos vir die siel. Dit was kos vir die siel. Dankie vir jou gasvryheid. Die plek is pragtig ingerig. Dankie dat ons 4 voet kinders welkom was en hulle het net so lekker soos ons gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ideaal vir Blouberg ervaring. Netjiese, keurig toegeruste grondvloer eenheid met alles wat nodig is vir gemaklike verblyf, en meer. Loopafstand na strand en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gaan beslis weer gebruik maak van die verblyf, uitstekend. Beach Break One is 'n uitstekende plek om 'n week te oornag, dit is baie skoon, alles en nog wat jy nodig het is in die woonstel, die ligging is by die see, by restaurante, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Peaceful and quiet. The apartment provided the necessary rest after a long day of work. The apartment has all the amenities for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ammiel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Baie lekker saam ons 2 hondjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Die plek is toegerus met alles wat jy nodig het, baie netjies en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolita Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Our stay was pleasant, out of this world experience. Our stay was exceptionally well. The host guided us through our check-in and made us feel welcome. We got a bottle of sparkling wine, water, and milk. The apartment was fully equipped as per how it was advertised on the website. We would like to come back more often as it was peaceful and exactly what we needed as a couple with busy schedules.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Een honderd persent. Dit was 'n heerlike tydjie daar. Het lekker gerus en in die eenheid was alles wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Birkenhead-weg, Beach Break Eenheid 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4528fd6b7ddbf043aec556a78a5bc2ca8456f3d93b41e017b3a0de3cefc9c55134971c77618b3efb720a145e76739b0f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Birkenhead Road, Beach Break Unit 1 Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.825098966867 18.480489737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang