Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Break One

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Birkenhead-weg, Beach Break Eenheid 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R999 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Break One is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Bloubergstrand, Kaapstad geleë is. Die kompleks is net 200 m vanaf Blouberg se strand en is ook naby restaurante en winkels.

Die vakansiewoonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met katoen-perkallinne wat 'n 300-draadtelling het. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, kookplaat en 'n ketel toegerus.

Die leefarea het 'n etenstafel, 'n bank en 'n TV met die Netflix-toep. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié area lei na 'n klein stoep met braaigeriewe. Die woonstel het handdoeke en 'n strandsak met strandhanddoeke en 'n koelboks wat gaste kan strand toe neem.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike wasgoedgeriewe en swembad. Veilige parkeerplek word in die kompleks voorsien.

Beach Break One is net 15 km vanaf Kaapstad se middestad en 34,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anriette L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het werklik lekker gebly, ten spyte van die feit dat my man die vrydag aand onverwags in die hospitaal opgeneem is. Ek het baie veilig...
Sien meer
Okt 2024
Rana C
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir die siel. Dit was kos vir die siel. Dankie vir jou gasvryheid. Die plek is pragtig ingerig. Dankie dat ons 4 voet kinders welkom was en hulle ...
Sien meer
Okt 2024
Celest P
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal vir Blouberg ervaring. Netjiese, keurig toegeruste grondvloer eenheid met alles wat nodig is vir gemaklike verblyf, en meer. Loopafstand na str...
Sien meer
Okt 2024
Marius S
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan beslis weer gebruik maak van die verblyf, uitstekend. Beach Break One is 'n uitstekende plek om 'n week te oornag, dit is baie skoon, alles en no...
Sien meer
Sep 2024
Lebogang S
Besigheidsreis
5.0
Peaceful and quiet. The apartment provided the necessary rest after a long day of work. The apartment has all the amenities for self-ca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Birkenhead-weg, Beach Break Eenheid 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Break One het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Birkenhead-weg, Beach Break Eenheid 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4528fd6b7ddbf043aec556a78a5bc2ca8456f3d93b41e017b3a0de3cefc9c55134971c77618b3efb720a145e76739b0f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Birkenhead Road, Beach Break Unit 1 Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.825098966867 18.480489737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang