Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cabanas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Nicalette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastic. Very nice and right by the beach and food stores.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Het baie lekker gebly - netjies, vriendelik en baie sentraal. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adeline E
1 nag
5.0
Apr 2024

Ons het lekker gebly. Sal volgende keer langer bly. Ons het lekker gebly. Ons kon loop na die eetplekke. Die ligging is naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Beach Cabanas
Goeie more Adeline. Ons is baie bly om te hoor dat julle die akkommodasie geniet het. Sien uit na julle volgende kuiertjie! Groete Cindy

Janelle I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing! The hosts were very friendly and helpful. The location was close to everything, very convenient. Rooms were cute and neat, with enough space. The service was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Beach Cabanas
Good Afternoon Janelle We are happy to hear that you enjoyed your stay. Looking forward to your next visit! Regards Beach Cabanas

Themba G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

A place like home. We enjoyed the stay. A warm welcome. Everything was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marthie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Personeel baie vriendelik. Baie lekker en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie geniet. As ek sleg slaap op 'n sag bed en kussing, is ek dadelik ongemaklik. Hier het ons heerlik geslaap. Sal beslis weer daar slaap as ons in Jeffreys is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Beach Cabanas
Goeie More Mathilda Baie dankie vir die pragtige review. Ons is hartlik bly julle het die verblyf geniet en dat julle weer sal terug kom. Sien uit tot die volgende kuiertjie. Groete Cindy

Alex N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Goedkoop en maklike verblyf. Die verblyf is kompak en ietwat donker. Daar is 'n spieël oor die venster in die badkamer wat 'n groot geraas maak wanneer die waaier aan is. Die stort is lekker groot, maar die kombuisoppervlakte is bitter klein en daar is geen asblik nie. Daar is 'n klein asblikkie in die badkamer wat mens vir alle vullis moes gebruik. Ongelukkig lek die toilet heeltyd met 'n straaltjie water, al is daar verskoning gemaak daarvoor na die tyd. Die beddens is baie gemaklik en dit sou gaaf wees as daar voetmatjies by elke bed sou wees. Verder is die verblyf netjies en skoon. Die straat is bedrywig, maar daar is baie winkelgeriewe naby. Ongelukkig word daar nie genoem dat jou motor buite op die straat moet staan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Baie netjies, lekker geleë plekkie. Baie lekker gebly, al wat probleem was, was parkeerarea waar mens in hoofstraat parkeer, maar veder alles puik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA802a8ace53d000c2286c93e4a1d50c4c501ca99bb8f3c11689c6967fca7ad0bf80659801a6b152d8d62767fab1aabc3f4d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 118 Da Gama Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.037066523121 24.929260611534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang