Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cabanas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Beach Cabanas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Antonie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie D

Het baie lekker gebly - netjies, vriendelik en baie sentraal.

Sien sterre.

Adeline E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline E

Ons het lekker gebly. Sal volgende keer langer bly.

Ons het lekker gebly. Ons kon loop na die eetplekke. Die ligging is naby alles.

Beach Cabanas se terugvoer

Goeie more Adeline.

Ons is baie bly om te hoor dat julle die akkommodasie geniet het.
Sien uit na julle volgende kuiertjie!

Groete
Cindy

Beach Cabanas
Janelle I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle I

Amazing!

The hosts were very friendly and helpful. The location was close to everything, very convenient. Rooms were cute and neat, with enough space. The service was amazing.

Beach Cabanas se terugvoer

Good Afternoon Janelle

We are happy to hear that you enjoyed your stay.

Looking forward to your next visit!

Regards
Beach Cabanas

Beach Cabanas
Marthie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie C

Personeel baie vriendelik.

Baie lekker en ontspanne.

Mathilda V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Baie geniet.

As ek sleg slaap op 'n sag bed en kussing, is ek dadelik ongemaklik. Hier het ons heerlik geslaap. Sal beslis weer daar slaap as ons in Jeffreys is.

Beach Cabanas se terugvoer

Goeie More Mathilda

Baie dankie vir die pragtige review. Ons is hartlik bly julle het die verblyf geniet en dat julle weer sal terug kom.

Sien uit tot die volgende kuiertjie.

Groete
Cindy

Beach Cabanas
Alex N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex N

Goedkoop en maklike verblyf.

Die verblyf is kompak en ietwat donker. Daar is 'n spieël oor die venster in die badkamer wat 'n groot geraas maak wanneer die waaier aan is. Die stort is lekker groot, maar die kombuisoppervlakte is bitter klein en daar is geen asblik nie. Daar is 'n klein asblikkie in die badkamer wat mens vir alle vullis moes gebruik. Ongelukkig lek die toilet heeltyd met 'n straaltjie water, al is daar verskoning gemaak daarvoor na die tyd. Die beddens is baie gemaklik en dit sou gaaf wees as daar voetmatjies by elke bed sou wees. Verder is die verblyf netjies en skoon. Die straat is bedrywig, maar daar is baie winkelgeriewe naby. Ongelukkig word daar nie genoem dat jou motor buite op die straat moet staan nie.

Herman V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Baie netjies, lekker geleë plekkie.

Baie lekker gebly, al wat probleem was, was parkeerarea waar mens in hoofstraat parkeer, maar veder alles puik gewees.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Farren S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farren S

Gesellig.

Vriendelik, baie behulpsaam.

Beach Cabanas se terugvoer

Good Morning Farren
Thank you for your review on our establishment.
Looking forward to your next stay!
Regards
Cindy

Beach Cabanas
Karen N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Aangename verblyf.

Sal beslis weer daar tuisgaan. Dit is ideaal vir korttermynverblyf.

Beach Cabanas se terugvoer

Goeie middag Karen

Dankie vir jou resensie op ons instansie. Ons is bly julle het die akkommodasie geniet en ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Groete
Cindy

Beach Cabanas
Riaan D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Soms kan foto's misleidend wees, maar al ons verwagtinge was oortef. Uitstekende akkommodasie.

Die bestuur van die Beach Cabanas was uitstekend, hulle is teenwoordig en gee aandag aan all die inwonners se behoeftes. Die daaglikse skoonmaak is van uiterse hoë gehalte. Als is baie skoon en netjies. Loopafstand van die strand en alle besighede is om die draai.

Beach Cabanas se terugvoer

Goeie Middag Riaan.
Ons is baie bly om te hoor julle het die akkommodasie so geniet. Dit was 'n plesier om julle by ons vir die vakansie te he en hoop om julle binnekort weer te sien!
Groete
Cindy

Beach Cabanas
Anita P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anita P

Sentraal, 200m van 'n beautiful strand.

Skoon, wit lakens, dit vir my belangrik. Cindy was behulpsaam en 'n plesier om mee te praat. Op hoofstrand maar rustig en stil en veilig. Sal weer daar bly.

Beach Cabanas se terugvoer



Trust you are home safe and enjoyed the journey back home. Thank you for the review on our establishment.
Looking forward to your next stay!

Beach Cabanas
Elma C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elma C

Netjies vir oornagverblyf.

Vriendelik en netjies.

Adelle K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Adelle K

Netjiese kamers.

Die kamer was baie netjies, van ons ligte het nie gewerk nie, ons het aanvaar dat die gloeilampe gegaan het. Ons het wel 'n insident gehad oor die naweek waar die personeel gekuier het en die musiek was redelik hard.

Morne V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Baie lekker, rustig en uitgerus vir nuwe week.

Baie lekker rustig en baie goed geleë om restaurante en eetplekke te besoek.

Beach Cabanas se terugvoer

Goeie Middag Morne

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie bly julle het die weg breuk geniet en hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Wonderlike week verder.

Vriendelike Groete
Cindy

Beach Cabanas
Melody D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody D

Made us feel right at home, the people so friendly.

Beach Cabanas was amazing, the people are very friendly, made us feel right at home, after spending one night there, we wanted to stay over again, and they were able to accommodate us no questions asked, we want to go back in the near future and stay longer.

Chermaine K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chermaine K

Friendly helpful staff, welcoming environment, relaxing and value for money

The service was excellent, exactly what I saw on the pictures is what I got

Beach Cabanas se terugvoer

Good Morning Chermaine
Thank you for your review on our establishment. We are truly happy to hear you that you enjoyed your stay.
We hope to see you again in the near future.
Best Regards
Cindy

Beach Cabanas
Zac L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zac L

Service is absolutely brilliant, managers are awesome.

The place is very clean and the manger/owners are great. Swimming pool area is a winner as well as the braai area. Can't complain about anything, very accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Diens is absoluut briljant, bestuurders is fantasties.

Die plek is baie skoon en die bestuurder/eienaars is puik. Die swembadarea is 'n wenner sowel as die braai-area. Kan nie oor iets kla nie, baie tegemoetkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Verosa G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verosa G

A very nice place to stay.

We enjoyed our stay. We felt safe and the staff was very friendly and helpful. The children could run around and play and swim in the pool.

Lizette W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette W

Skoon en netjies.

Kroeg op die perseel het ons so effens benoud gehad, daar was studente wat daar gekuier het en ons het die volgende dag moes terug ry Pretoria toe, hulle het egter net voor 11 stil geraak, of dit deur bestuur was en of hulle self besluit het om stil te raak is ek nie seker nie, daar is nie op my SMS-navrae gereageer of hulle stilte reël na sekere tyd het nie.

Anton E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Ongelooflik lekker.

Baie netjiese plek, met alles wat jy benodig. Loopafstand van alles af.

Antonie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie D

Uitstekend.

Uitstekende diens - netjies en personeel is baie behulpsaam.

Marelene D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelene D

Netjies en vriendelike diens.

Het op die laaste minuut besluit vir 'n wegbreek, het plek bespreek en Sharon was baie vriendelik en hulpvaardig. Baie netjies als wat jy nodig het, ligging is sentraal. Sal beslis weer hulle ondersteun en sterk aanbeveel.

Nickie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie V

Netjies, skoon en loopafstand van strand, uitstekende uiteetplekke, Spar, Checkers en Clicks.

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam met elke dag se skoonmaakdienste. Loopafstand van strand, inkopiesentrums en uiteetplekke. Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar. Ons het baie lekker gebly en die vriendelike eienaars se geselsies geniet. Sal vir seker weer daar bespreek.

Karin E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Gemaklik en gerieflik.

Ongelooflike kliëntediens en netjiese, skoon fasiliteite. Vir seker waarde vir geld.

Beach Cabanas se terugvoer

Liewe Prisca,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.

Vriendelike groete,
Joy

Beach Cabanas
Pieter S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Gemaklike verblyf, sentraal in Jeffreys met toegang tot alles. Besonderse kliëntediens.

Bale lekker verblyf, sentraal in Jeffreysbaai. Baie veilig met goeie geriewe op die perseel. Binne loopafstand van winkels en strande. Kliëntediens is besonders en sterk aan te beveel. Jeffreysbaai oor die algemeen 'n besonderse vakansiebestemming. Dankie!

Beach Cabanas se terugvoer

Baie dankie Pieter vir die goeie terugvoering. Onsw hoop om jou gou weer te sien
Beach Cabanas groete Merwe

Beach Cabanas
Karin K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K

Om by die Beach Cabanas te bly is altyd aangenaam. Die gasheer en -vrou is baie vriendelik en gaan uit hul pad om gaste te akkommodeer.

Goeie waarde vir geld akkommodasie in die hartjie van Jeffreysbaai naby verskeie kitskos restaurante, checkers en clicks asook klipgooi vanaf strand.

Beach Cabanas se terugvoer

Good day Karin,

Thank you so much for staying with us. Its always such a pleasure to host you.

See you again in the future.

Beach Cabanas
Doreen U - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen U

Was baie rustig, net wat ons wou hë.

Dit was skoon, netjies, naby winkels en kliëntediens puik. Baie dankie.

Beach Cabanas se terugvoer

Goeiemiddag Doreen,

Ons is so bly dat julle die tydjie hier met ons by Beach Cabanas geniet het. Baie dankie, ons sien daarna uit om julle weer hier te kan verwelkom!

Vriendelike Groete,
Beach Cabanas personeel.

Beach Cabanas
Christa J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Skoon en netjiese verblyf met vriendelike en behulpsame personeel.

Die oomblik toe ons daar instap het ons tuis gevoel. Ons is baie vriendelik ontvang en ek het die gevoel gekry dat die personeel uit hulle pad sal gaan om ons behulpsaam te wees. Die kamer was baie netjies en het alles in wat ons benodig het vir 'n baie aangename verblyf. Ons sal beslis weer daar tuisgaan in die toekoms. Ek beveel dit ten sterkste aan.

Beach Cabanas se terugvoer

Middag Christa,

Baie, baie dankie vir die mooi woorde aan ons. Dit was 'n voorreg om julle hier by ons te gehad het.
Ons kys gretig daarna uit om julle weer hier by Beach Cabanas te verwelkom.

Vriendelike groete,
van almal hier by Beach Cbanas

Beach Cabanas
Heinrich W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich W

Baie lekker gebly. Eenhede is super netjies.

Ons het baie lekker gebly .Ontvangs is baie vriendelik en bedagsaam. Eenhede is baie netjies en sentraal geleë en 5 minute se loop van die strand af. Sal vir seker weer daar bly. Dankie Beach Cabanas.

Beach Cabanas se terugvoer

Beste Heinrich,

Ons is so bly om te hoor dat julle die tydjie hier by ons geniet het! Ons sien verseker uit na julle volgende besoek.

Vriendelike groete van ons almal hier by Beach Cabanas.

Beach Cabanas
Ilse B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Salig.

Beach Cabanas stel beslis hul besoekers eerste, vanaf die eerste oproep na die bespreking om ons spesiale versoeke te bespreek, tot die die wyn en gebak op Kersfees was die diens "awesome". Die personeel is vriendelik en professioneel. Elke eenheid het sy eie balkon en oggendkoffie met die see as agtergrond musiek was net wat ons nodig gehad het. Beach Cabanas is sentraal geleë en ons het selde ons kar gebruik. Die eenhede is goed toegerus en word daagliks skoon gemaak, 'n definitiewe pluspunt. Ons sal beslis Beach Canbanas aanbeveel en hoop om binnekort terug te keer.

Beach Cabanas se terugvoer

Liewe Ilse,

Ons waardeer ons gaste se terugvoering! Dit was feeslekker om julle hier te kon hê, en weet net dat ons julle weer hartlik sal verwelkom.

Vriendelike groete van ons almal hier by Beach Cabanas!

Beach Cabanas
Johan P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie sentraal en gerieflik naby alle winkels en strande.

Ons sal definitief weer daar inboek wanneer ons binnekort weer JBay toe gaan. Die beste van alles was Joy, die dame wat daar werk. Sy is net absoluut dinamies - daar is nie 'n ander woord vir haar nie.

Beach Cabanas se terugvoer

Dear Johan,
Thank you so much for your kind words, it is truly appreciated!! It was an absolute pleasure in having you here with us at BEACH CABANAS.
We strive to do our best for our guests.
Looking forward to your return visit.
My Kindest Regards,
Joy

Beach Cabanas
Retha G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G

Beach Cabanas is sentraal geleë, maklike toegang, skoon, gerieflik en perfek vir kort wegbreek.

Beach Cabanas is gerieflike, bekostigbare korttermyn verblyf. Personeel is super vriendelik en behulpsaam! Ek sou graag veiliger parkering wou hê - nie op die straat.

Beach Cabanas se terugvoer

Dear Retha,

We appreciate the feedback, thank you! We are sorry that you could not have stayed longer. In the sixteen years of business, we had no problems regarding our parking. Hope to welcome you for a return visit.

Warm regards,
Joy

Beach Cabanas
Elsje D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje D

Definitief 'n moet wanneer jy in Jeffreys oorslaap.

Dit is lekker naby aan die strand en die winkels. Die diens was baie behulpsaam en die kamer baie mooi en skoon. Baie tevrede!

Beach Cabanas se terugvoer

We are so happy that you were comfortable and enjoyed our staff. Hope we see you again one day.

Beach Cabanas
Anita S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Heerlike plekkie om te bly!

Baie vriendelike mense en plek was skoon en netjies. Goeie diens!

Beach Cabanas se terugvoer

Hi Anita,
We at Beach Cabanas welcome your feedback. We are glad that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back in the future. Thank you very much.

Beach Cabanas
Pierre M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre M

Baie aangenaam, sal weer oornag.

Voertuie word buite in straat parkeer, baie goeie en vriendelike diens, sal weer oornag by Beach Cabanas, nogals duur vir 'n nag vir twee persone.

Elsie M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Lekker.

Was baie lekker gewees ...

Beach Cabanas se terugvoer

Hi Elsie,
Thank you so much for the review and feedback. It is very important to us that we hear from our guests. Hope we see you again next year for the bike ride.

Regards,

Linda

Beach Cabanas
Danie N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Baie aangename oord met alles wat nodig is!

Altyd 'n aangename oord om te besoek, rustig en stil met alle geriewe wat nodig is en puik personeel wat 'n mens laat welkom voel.

John K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John K

Lekker.

Maak seker dat as jy by Beach Cabanas inboek vir jou vakansie dat jy alles deurgaan in die cabana en rapporteer enige fout dadelik. Ek het soos 'n skurk gevoel toe die eienaar my vier ure nadat ons vertrek het skakel en vir my vra of ek dalk enigiets weet omtrent die gloeilampe in die bedlampies wat nie meer daar is nie, wat wel daar was voor ons ingeklok het.

Beach Cabanas se terugvoer

Hi Hentie,
We really want to apologise that we made you feel uncomfortable. The reason for our call was that we were so embarrassed, that you had checked in and there were no light bulbs in the bedside lamps, and our cleaning staff had not brought it to our attention. In no way whatsoever,, did we mean to imply that you had anything to do with the missing light bulbs.

We do hope that you accept our apology for the misunderstanding.

Beach Cabanas
Jacob D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob D

Uitstekende verblyf in alle opsigte. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel!

Ek en my wederhelf het gedurende die eerste week in Januarie 2014 vir 6 nagte daar oorgebly. Beter kon ons nie voor gehoop het nie. Baie skoon, veilig, stil, met die personeel en eienaar besonder behulpsaam. Pragtige tuin met klein swembad. Het heeltemal tuis gevoel. Ons kinders en familie kon ook gebruik maak van die swembad hoewel hulle elders oorgebly het. Ek het egter kykNET gemis ... die enkele kere wat ons tyd gehad het vir TV-kyk.

Jakkie D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie D

Netjies en skoon.

Ons het heerlik gebly. Netjiese kamer met dubbelbed, klein selfsorg-kombuis met yskassie en mooi skoon badkamer met stort.

Ria F - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ria F

Ons het dit baie geniet! Die mense was baie hulpvaardig en bereid om te help.

Ons verblyf was vir ons baie lekker. Die plek was baie skoon en netjies en ons het niks kort gekom. Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik en het ons sommer ingewag met alle dokumente en kwitansie gereed. Ons het die plek se rustigheid waardeer, omdat ons lekker kon rus na die lang reis. Al wat bietjie gepla het is dat voertuie buite parkeer moet word.

Basil S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil S

Very good. I will stay there again when going to Jeffreys.

Die verblyf is van baie hoë gehalte.

Chriselda L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chriselda L

Baie netjies, veilig en binne loopafstand van alles. Heerlik!

Baie vriendelike ontvangs, veilig en netjies.

Le Roux F - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Le Roux F

Baie positief!

In my evaluasie is drie sterre wat ek sou verwag het. Die sterre meer as drie is waar julle bo verwagting presteer het.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA802a8ace53d000c2286c93e4a1d50c4c501ca99bb8f3c11689c6967fca7ad0bf80659801a6b152d8d62767fab1aabc3f4d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 118 Da Gama Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.037066523121 24.929260611534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang