Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cabanas

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beach Cabanas is in Jeffreysbaai, 'n kusdorp in die Oos-Kaap sowat 1 uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).

Die verblyf beskik oor 16 ateljee-eenhede met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind in elk. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, behalwe 2 eenhede wat 'n stort-oor-bad het. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, TV, WiFi, plafonwaaier, verwarmer, elektroniese kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad en 'n braai-area in. Die ontvangs en eetarea is op die perseel en daar is 'n nagbestuurder wat op die perseel woon om na-ure gaste by te staan.

Dié bekende branderplankbestemming het plattelandse besienswaardighede, pragtige skulpbelynde strande en die beste branders vir branderplankry in Suid-Afrika. Nabygeleë doendinge sluit perdry, visvang, die Groot Vyf, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Antonie D
Saam met vriende
5.0
Het baie lekker gebly - netjies, vriendelik en baie sentraal. Sien sterre.
Aug 2024
Adeline E
5.0
Ons het lekker gebly. Sal volgende keer langer bly. Ons het lekker gebly. Ons kon loop na die eetplekke. Die ligging is naby alles.
Apr 2024
Janelle I
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! The hosts were very friendly and helpful. The location was close to everything, very convenient. Rooms were cute and neat, wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Marthie C
Gesin met tieners
5.0
Personeel baie vriendelik. Baie lekker en ontspanne.
Des 2023
Mathilda V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. As ek sleg slaap op 'n sag bed en kussing, is ek dadelik ongemaklik. Hier het ons heerlik geslaap. Sal beslis weer daar slaap as ons in J...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Da Gamastraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA802a8ace53d000c2286c93e4a1d50c4c501ca99bb8f3c11689c6967fca7ad0bf80659801a6b152d8d62767fab1aabc3f4d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 118 Da Gama Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.037066523121 24.929260611534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang