Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Castle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Marina V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekend geleë. Pragtige uitsig. Goed ingerig. Uitstekend geleë. Nader aan die see kan jy nie kry met pragtige uitsig. Eenheid goed ingerig as jy 'n paar dae bly. Gasheer en gasvrou vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ans S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beste uitsig en pragtige verblyf. Ons het lekker gebly, netjies en keurig. Pragtige gasheer/vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Egbert V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustig en letterlik by die see. Wonderlike woonstel voor teen die see. Ek was buite seisoentyd daar en dit was lekker stil ook. Sal dit definitief aanbeveel. Gasheer was vriendelik en het gesorg dat alles in plek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauretta T
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Baie goed. Baie lekker en ruim eenheid. Niks kort gekom nie. Beste vakansie bestemming see, meer en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Baie dankie Lauretta. Was lekker om julle te kon ontvang… Cobus en Emme

Meris M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Peaceful, relaxing, comfortable. It was wonderful to be able to walk out the accommodation and onto the beach. The unit was very comfortable and well equipped. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Uitstekend toegeruste, moderne, woonstel, fantastiese, vol see-uitsig. Ons kan Beach Castle baie sterk aanbeveel. Die ligging kan regtig nie beter nie. Die woonstel is modern en gemaklik en uitstekend toegerus met alles wat gaste moontlik nodig kan hê. Ons kon nie 'n enkele ding noem wat kort nie. Die bed is gemaklik en beide die bed en die beddegoed is van hoë gehalte. Die ontspanningsvertrek is ruim en die meubels is goed geplaas en gemaklik en stewig. Die binnebraai werk ook uitstekend. Ons het die woonstel ook silwerskoon ontvang en ons is baie gulhartig ontvang. Die vier sterre i.p.v. vyf vir veiligheid is slegs vir die feit dat 'n motorhuis nie beskikbaar was nie, maar gelukkig is dit nie vir ons 'n probleem nie, gegewe die feit dat Stilbaai 'n baie veilige dorp is. Die WiFi het ietwat gesukkel, maar ek vermoed dit was nie te wyte aan die internet ontvangs van Beach Castle nie, maar eerder aan 'n internetkabelverbinding tussen Suid-Afrika en Europa wat tydens die periode van ons besoek daar buite werking was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend. Baie lekker! Baie besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie mooi uitsig oor die see en rivier en goeie kliëntediens. Woonstel het 'n inverter vir wanneer daar beurtkrag is. Woonstel is 'n paar meter van die see en het die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Dit was regtig baie lekker. Die ligging is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustig. Veilig, rustig en ideaal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOGgSLwvmVDMEUkMopWh4LgMgoteZFKVnRhnU6O7PKWyYPXySGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 133 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 73 Waterkant street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3795008 21.4215456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang