Beach Castle
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 110
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marina V - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend geleë. Pragtige uitsig. Goed ingerig.
Ans S - Sep 2024
Algehele gradering
Beste uitsig en pragtige verblyf.
Egbert V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en letterlik by die see.
Lauretta T - Feb 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Beach Castle se terugvoer
Baie dankie Lauretta. Was lekker om julle te kon ontvang…
Cobus en Emme
Meris M - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful, relaxing, comfortable.
Nico S - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend toegeruste, moderne, woonstel, fantastiese, vol see-uitsig.
Lees meerJohan V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Francois S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig oor die see en rivier en goeie kliëntediens.
Heila P - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker.
Liezl W - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Hendrik T - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was so lekker, ons gaan volgende maand weer!
Joani G - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Hermie J - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome uitsig, lieflike ligging, heerlike ruim akkommodasie en super netjies.
Ryno B - Jan 2023
Algehele gradering
Great location with beautiful view.
Derick F - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met baie spasie.
Ian C. L - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Yolanda S - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike ligging en vriendelike mense.
Marina B - Jul 2022
Algehele gradering
Beste uitsig oor riviermond en strand. Goed toegerus.
Uwe H - Apr 2022
Algehele gradering
It surpassed our expectations!
Lieve T - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en ruim verblyf met als wat 'n mens nodig het.
Morne V - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en gemaklike verblyf.
Gill T - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation in prime location.
Annette K - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut stunning! Wens ons kon langer bly.
Lindie B - Jan 2022
Algehele gradering
Outstanding.
Johnny V - Jan 2022
Algehele gradering
Puik.
Henriette V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuier!
Paul B - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasant, clean, and good location.
Hans B - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Stephanie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en die woonstel terdeë geniet. Kan dit beslis aanbeveel.
Johan J - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging en baie mooi dorp.
Solomon F - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan.
Frans W - Okt 2021
Algehele gradering
Lekkerste, skoonste, stilste vakansie nog in 40 jaar.
Christina S - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gesellig en mooi uitsig.
Ingrid T - Aug 2021
Algehele gradering
Beste ligging en baie gerieflik.
Mariaan R - Jul 2021
Algehele gradering
Vreeslik geniet en lekker gebly.
Marina B - Jul 2021
Algehele gradering
Definitief die top uitsig in Stilbaai!
Bne M - Jun 2021
Algehele gradering
Gaan nooit weer na 'n ander plek toe vir vakansie nie. Fantasties.
Joan B - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende kuier.
Van Rensburg S - Mrt 2021
Algehele gradering
A wonderful and pleasant stay. Friendly host. Very convenient with everything at hand.
Lindi K - Mrt 2021
Algehele gradering
My ouers het heerlike gekuier by Beach Castle!
Carolina V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Zanri H - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike ligging met alles wat jy soek.
Beach Castle se terugvoer
Dankie Zanri. Dit was 'lekker' om julle te ontvang en te sien hoe julle Stilbaai geniet. Vertrou om julle binnekant weer te sien.
Cobus en Emme
Amanda V - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Leon T - Feb 2021
Algehele gradering
Sekerlik een van die beste geriewe en beste liggings in Struisbaai.
Anieka M - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Charlotte G - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam
Con D - Apr 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die see. Netjies en skoon met ontvangs.
Emma S - Apr 2021
Algehele gradering
Furniture very tired.
Gottfried S - Nov 2020
Algehele gradering
Stilbaai is tops.
Lenie B - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Beach Castle.
Retha V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf in keurige gastehuis.
Adele V - Aug 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Anneke J - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig met die mooiste sea view.
Daniel S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek reg by 'n Blouvlagstrand.
Beach Castle se terugvoer
Baie dankie Daniel vir jou terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Euan J - Des 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging!
Nanette S - Des 2019
Algehele gradering
Sea view is stunning!
Alexander M - Okt 2019
Algehele gradering
Well appointed, clean and very comfortable. Great location near the oceanfront.
Hannes S - Sep 2019
Algehele gradering
A very comfortable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Baie gerieflike verblyf.
Ruim, gemaklike eenhede oorkant die strand. Baie goeie ligging met uitsigte. Die eenhede is goed toegerus en baie veilig. Die eienaars is vriendelik, toeganklik en baie verwelkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marzanne V - Sep 2019
Algehele gradering
Very good location and value for money!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goeie ligging en waarde vir geld!
Was aangenaam verras oor die uitstekende ligging en die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik! Sal hulle beslis weer besoek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johannes O - Aug 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging, netjies, goed ingerig, eie parkering, baie veilig en vriendelik.
Lees meerTom L - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker gebly met 'n pragtige uitsig.
Willie S - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie diens, waarde vir geld en perfekte ligging.
Shawn N - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Lesley H - Jun 2019
Algehele gradering
Amazing!
Phillip V - Apr 2019
Algehele gradering
Stilbaai se no. 1 huisie.
Amanda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die perfekte ligging.
Sunel O - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese plekkie met 'n pragtige uitsig.
Juliana G - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het baie gerieflik daar gebly en die uitsig is fantasties.
Janeske B - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike ligging en perfek vir 'n lekker naweekwegbreek.
Sally H - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker, net te kort!
Lees meerJames S - Okt 2018
Algehele gradering
Tot ons volle bevrediging.
Hanlie M - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Annette V - Apr 2018
Algehele gradering
Lieflike plekkie, ongelooflike uitsig, sal definitief weer daar tuisgaan in die toekoms.
Erna P - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Janka N - Des 2018
Algehele gradering
Perfek geleë, awesome uitsig, strand paar treë oorkant pad - oh so beautiful. Cobus en Gerhard is warm mensies, ons kom vir seker terug.
Gerhard S - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Peet V - Jul 2018
Algehele gradering
Verblyf slegs vir een dag (en nag) en sal graag vir 'n week hier wil oorbly - meer as die moeite werd!
Lees meerSanri R - Mei 2018
Algehele gradering
Beach Castle is regtig 'n lieflike plek om te ontspan en net die see te geniet.
Jaco B - Nov 2018
Algehele gradering
Would definitely visit again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal vir seker weer terug wees.
Baie oulike woonstel. Fantastiese ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stefan K - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflik geleë, klipgooi van die see af, goed toegerus.
Janet E - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging, ruim eenheid en netjies.
Lees meerLinde-marie O - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Amanda V - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend in alle opsigte: ruim, perfek geleë, heerlike blyplek.
Lydia L - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was meer as perfek!
Ruby D - Sep 2017
Algehele gradering
Ons verblyf by Beach Castle was fantasties, die rustigheid en al die geriewe was uitstekend, ons sal graag weer wil gaan kuier.
Annette E - Sep 2017
Algehele gradering
Hierdie is 'n fantastiese plek!
Lees meerAnna-mari V - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik, op die strand, met pragtige uitsig!
Lizal V - Jul 2017
Algehele gradering
Die view is stunning en die plek is great!
Denise T - Jun 2017
Algehele gradering
Perfect holiday accomodation.
Gerrit P - Mei 2017
Algehele gradering
Beste verblyf teen helfte van die prys, hoogs aanbeveelbaar.
Sandra C - Apr 2017
Algehele gradering
Net die regte plek om te kom rus. Die geruis van die see in jou ore en pragtige see-uitsig gee jou nuwe krag en lus vir die lewe.
Michael S - Apr 2017
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan en soek dieselfde huis.
Hantie G - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, uitstekende diens.
Christine D - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike 5 dae in Beach Castle verbring.
Le-chelle R - Aug 2017
Algehele gradering
Lovely stay and view is beautiful!
Driekie B - Jul 2017
Algehele gradering
5 ster op sy beste!
Theresa L - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Dirk K - Apr 2017
Algehele gradering
Uitsig briljant. Eenheid netjies en goed gemeubileer. Ligging fantasties.
Gene O - Feb 2017
Algehele gradering
Fantastiese gasheer en gasvrou, uitstekende ligging!
Antoinette R - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese ligging!
Lees meerJohan P - Feb 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Pragtige uitsig. Ken nie die area nie, maar voel ietwat onveilig.
Theresa G - Apr 2017
Algehele gradering
Good setting but not well kept and really dirty.
Tom B - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing om te ontspan.
Carla D - Okt 2016
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, baie gerieflik.
Elizca O - Okt 2016
Algehele gradering
Die eenheid was stylvol en goed toegerus met 'n ongelooflike uitsig.
Marinda M - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtig! Baie lekker gebly. Mooiste uitsigte.
Esther K - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlike en lekker ontspanning.
Estelle V - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike akkommodasie met 'n fantastiese uitsig.
Elma D - Nov 2016
Algehele gradering
Verblyf aanvaarbaar en uitstekende ligging.
Elze Z - Okt 2015
Algehele gradering
Gerieflike eenheid, goed geleë en vriendelike ontvangs.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang