Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Castle

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 31 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 133 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beach Castle bied 2 selfsorg-eenhede in Stilbaai, net 'n hanetreetjie van die strand en riviermond af. Die klein kusdorpie lê net langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdal, op 'n riviermonding waar die Goukourivier die Indiese Oseaan ontmoet.

Albei eenhede het slaapplek vir 4 volwassenes, en 2 ekstra kinders kan in elke eenheid op slaapbanke geakkommodeer word. Die luukse eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n slaapbank en kombuis. Die gesinseenheid het 1 hoofslaapkamer met 'n badkamer, 'n solderarea met 2 enkelbeddens, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Albei eenhede het asemrowende uitsigte oor die riviermond en see.

Stilbaai geniet 'n besoedelingsvrye, veilige en rustige omgewing met lang stukke sandstrand, 'n gematigde klimaat en 'n rivier wat vir sowat 15 km bevaarbaar is. Die dorp lê langs die oewer van die Goukourivier, met 'n manjifieke riviermonding en veilige strande weerskante van die riviermond. Die dorpie is dus baie aantreklik vir besoekers wat op soek is na veilige bad, hengel, seilplankry, vlieërbranderplankry, seil, kanovaart en ander wateraktiwiteite. Stilbaai het 'n ryk seelewe in die riviermonding en 'n merkwaardige groot verskeidenheid voëllewe word gelok deur die oorvloed van inheemse fauna en flora in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Egbert V
5.0
Rustig en letterlik by die see. Wonderlike woonstel voor teen die see. Ek was buite seisoentyd daar en dit was lekker stil ook. Sal dit definitief aan...
Sien meer
Apr 2024
Lauretta T
5.0
Baie goed. Baie lekker en ruim eenheid. Niks kort gekom nie. Beste vakansie bestemming see, meer en vriendelike mense.
Feb 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker! Baie besonders.
Des 2023
Francois S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi uitsig oor die see en rivier en goeie kliëntediens. Woonstel het 'n inverter vir wanneer daar beurtkrag is. Woonstel is 'n paar meter van di...
Sien meer
Sep 2023
Heila P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was regtig baie lekker. Die ligging is die beste.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Castle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOGgSLwvmVDMEUkMopWh4LgMgoteZFKVnRhnU6O7PKWyYPXySGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 133 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 73 Waterkant street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3795008 21.4215456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang