Beach Club 706
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 1, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Club 706 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige strandfrontkompleks in Diazstrand, Mosselbaai. Hierdie vakansiewoonstel is perfek vir gaste wat 'n rustige vakansieplek teenaan die strand wil hê.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Een slaapkamer het 'n Queen size bed en die ander slaapkamer 2 Queen-size beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n ys/vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv. Die skuifdeure lei na 'n balkon met lieflike see-uitsig en oopskuif-vensters met ‘n tafel en stoele en 'n groot gasbraaier.
Die eenheid is op die sewende verdieping geleë en daar is 2 hysbakke.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Wi-fi is ingesluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Beach Boulevard 1, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Club 706 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 1, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang