Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 201

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Roelof S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Onvergeetlike vakansie. Kan nie wag om weer te gaan nie. Eerste keer in Mosselbaai vakansie gehou. Woorde kan nie die plek beskryf nie. Dit was ongelooflik van die begin tot einde. Die plek is unbelievable.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ferdie
Beach Club 201
Hi Roelof, ons is bly julle het lekker gebly. Ja, Mosselbaai is 'n pragtige dorp en uitstekende vakansie bestemming. Julle is altyd welkom by Beach Club, Diaz strand.

Lindiwe H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

We enjoyed staying at Beach Club 201. We thoroughly enjoyed our stay. The unit is close to all amenities. We will definitely use the accommodation again when in Mossel Bay. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohammed P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Very pleasant and relaxing. Before we arrived, the owners had sent a very detailed description of the procedure that made checking in a very efficient process. The apartment was beautiful and clean and very neat. The view of the ocean is spectacular with a very relaxing atmosphere. The access to and from the beach was very secure and safe. The sunrise was a blissful view from the balcony. Overall a very pleasant experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Uitstekend! Wat kan ek sê? Alles was puik, meer as wat ons verwag het. Skoon, netjies, prakties, en, en, en. Sal die blyplek versker aanbeveel en 100% weer besoek. Baie dankie vir 'n puik wêrelklas verblyf! Sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ferdie
Beach Club 201
Hi Annelize, ons is so bly julle het lekker gekuier. Dankie dat julle so mooi na ons plek gekyk het. Julle is altyd weer welkom. Groete F

Yvonne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Ontspannende, gerieflike en pragtige wegbreek. Die woonstel was baie ruim, mooi en goed uitgerus. Die see-uitsig is fantasties en dit bied maklike toegang tot omliggende aktiwiteite. Die eienaars was baie behulpsaam. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ferdie
Beach Club 201
Hi Yvonne so bly julle het lekker gebly. Dankie dat jul die eiendom so mooi opgepas het. Julle altyd weer welkom Groete, Ferdie

Laurette B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

'n Uitsonderlike eenheid - baie skoon met alles wat benodig word. Mooi uitsig oor die see. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ferdie
Beach Club 201
Dankie Bly julle het so lekker gekuier Julle altyd weer welkom Groete Ferdie

Tiaan L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Aangename woonstel naby die see. Mooi woonstel naby die see. Ons het lekker gebly en geen probleme gehad nie. WiFi opvangs kom egter van die hotel langs ons en dit is net beskikbaar in die TV-kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Ons het heerlik saam gekuier alles was skoon en gerieflik. Karin se kommunikasie was uitstekend. Woonstel is goed toegerus en kan oor niks kla. Karin het uit haar pad gegaan om ons te help met 'n swartsakklere wat foutiewelik by vullis maatskappy opgeeindig het spoedig op te spoor. Sal beslis aangeveel. 'n Pluspunt sal wees as die balkon die opsie gehad het om toe te kon maak, weer was baie sleg, maar ons was saam vriende in ander eenheid wat se balkon toe kon skuif.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ferdie
Beach Club 201
Hi Amanda bly julle het so lekker gekuier Julle is altyd weer welkom Groete

Charlise L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Heerlik. Rustig en vakansieganger vriendelik. Baie lekker tuis gegaan. Alles netjies en skoon. Hier en daar vuilmerke teen die muur. Dit lyk soos koffiespatsels. Die sitkamerstel is skoon en netjies, maar die kussings is al deurgesit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2023

Netjies, skoon, gerieflik. Die woonstel het gevoel soos huis. Alles netjies, skoon en goed opgepas. Lekker dat ons DStv en wifi gehad het.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ferdie
Beach Club 201
Baie dankie Charlise. Bly julle het lekker vakansie gehou

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ferdie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Beach Club 201, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1MGVmZGNjLThlMWMtNGUxYy1hN2Y1LWE2YmNkOWUyZGM5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Beach East Boulevard Beach Club 201 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158573325613 22.109077423811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang