Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 201

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ferdie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Beach Club 201
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Roelof S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof S

Onvergeetlike vakansie. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Eerste keer in Mosselbaai vakansie gehou. Woorde kan nie die plek beskryf nie. Dit was ongelooflik van die begin tot einde. Die plek is unbelievable.

Beach Club 201 se terugvoer

Hi Roelof, ons is bly julle het lekker gebly. Ja, Mosselbaai is 'n pragtige dorp en uitstekende vakansie bestemming. Julle is altyd welkom by Beach Club, Diaz strand.

Beach Club 201
Lindiwe H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe H

We enjoyed staying at Beach Club 201.

We thoroughly enjoyed our stay. The unit is close to all amenities. We will definitely use the accommodation again when in Mossel Bay. Thank you so much.

Mohammed P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohammed P

Very pleasant and relaxing.

Before we arrived, the owners had sent a very detailed description of the procedure that made checking in a very efficient process. The apartment was beautiful and clean and very neat. The view of the ocean is spectacular with a very relaxing atmosphere. The access to and from the beach was very secure and safe. The sunrise was a blissful view from the balcony. Overall a very pleasant experience.

Annelize E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E

Uitstekend!

Wat kan ek sê? Alles was puik, meer as wat ons verwag het. Skoon, netjies, prakties, en, en, en. Sal die blyplek versker aanbeveel en 100% weer besoek. Baie dankie vir 'n puik wêrelklas verblyf! Sien julle weer.

Beach Club 201 se terugvoer

Hi Annelize, ons is so bly julle het lekker gekuier. Dankie dat julle so mooi na ons plek gekyk het. Julle is altyd weer welkom. Groete F

Beach Club 201
Yvonne L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L

Ontspannende, gerieflike en pragtige wegbreek.

Die woonstel was baie ruim, mooi en goed uitgerus. Die see-uitsig is fantasties en dit bied maklike toegang tot omliggende aktiwiteite. Die eienaars was baie behulpsaam. Sal beslis weer daar bespreek.

Beach Club 201 se terugvoer

Hi Yvonne so bly julle het lekker gebly. Dankie dat jul die eiendom so mooi opgepas het. Julle altyd weer welkom
Groete,
Ferdie

Beach Club 201
Laurette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette B

'n Uitsonderlike eenheid - baie skoon met alles wat benodig word. Mooi uitsig oor die see.

Sien sterre.

Beach Club 201 se terugvoer

Dankie Bly julle het so lekker gekuier Julle altyd weer welkom Groete Ferdie

Beach Club 201
Tiaan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L

Aangename woonstel naby die see.

Mooi woonstel naby die see. Ons het lekker gebly en geen probleme gehad nie. WiFi opvangs kom egter van die hotel langs ons en dit is net beskikbaar in die TV-kamer.

Amanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Ons het heerlik saam gekuier alles was skoon en gerieflik.

Karin se kommunikasie was uitstekend. Woonstel is goed toegerus en kan oor niks kla. Karin het uit haar pad gegaan om ons te help met 'n swartsakklere wat foutiewelik by vullis maatskappy opgeeindig het spoedig op te spoor. Sal beslis aangeveel. 'n Pluspunt sal wees as die balkon die opsie gehad het om toe te kon maak, weer was baie sleg, maar ons was saam vriende in ander eenheid wat se balkon toe kon skuif.

Beach Club 201 se terugvoer

Hi Amanda bly julle het so lekker gekuier Julle is altyd weer welkom Groete

Beach Club 201
Charlise L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlise L

Heerlik. Rustig en vakansieganger vriendelik.

Baie lekker tuis gegaan. Alles netjies en skoon. Hier en daar vuilmerke teen die muur. Dit lyk soos koffiespatsels. Die sitkamerstel is skoon en netjies, maar die kussings is al deurgesit.

Charlise L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlise L

Netjies, skoon, gerieflik.

Die woonstel het gevoel soos huis. Alles netjies, skoon en goed opgepas. Lekker dat ons DStv en wifi gehad het.

Beach Club 201 se terugvoer

Baie dankie Charlise. Bly julle het lekker vakansie gehou

Beach Club 201
Joanette B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanette B

Beach Club 201 is 'n pragtige eenheid met 'n see-uitsig.

Die eenheid is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Die eenheid is baie goed geleë en Diaz is 'n pragtige strand. Ons het ons verblyf baie geniet.

Ben K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Netjiese, goed ingerigte eenheid met alles wat nodig is.

Karin was baie geduldig en het nie omgegee om enige tyd van hulp te wees nie.

Jacques B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques B

Perfekte ligging met 'n see view.

Ons het so lekker vakansie gehou by Beach Club, perfekte ligging, perfek vir mense met klein kinders aangesien daar baie kinders was in die hotel en almal speel sommer saam. Die eienaars was ook baie vriendelik en so behulpsaam. Die huisie is ook met alles ingerig en netjies en baie skoon. Sal beslis weer daar wil vakansie hou. Bietjie duur oor Desember, maar elke sent werd.

Ebrahim M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim M

Excellent location.

Excellent location, great sea views, safe for kids.

Maryke V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Thank you for letting us stay in your accommodation.

I was the most lovely clean house with everything we needed and close to everything. Hopping to see you soon again.

Charl V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V

Fantasties, naby alles!

Die netjiese woonstel is naby alles vir oud en jonk.

Mariska D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska D

Absoluut puik!

Dié pragtige woonstel is stylvol, ruim en puik geleë en ‘n droomwoning vir enige vakansieganger. Beveel die verblyf sterk aan, was ‘n groot plesier om hier te bly!

Zelde K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelde K

Gerieflik

Die woonstel is baie gerieflik, netjies en als wat jy nodig het. Kan defnitief aanbeveel.

Karen P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Beautiful home. Felt at home and everything just gorgeous.

Loved the calm loneliness of the accomodation with special touches everywhere. Everything well looked after. Beautiful sea views.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige huis. Tuis gevoel en alles net wonderlik.

Hou van die rustige eensaamheid van die akkommodasie met spesiale aandag oral. Alles goed versorg. Pragtige uitsigte oor die see.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yolandi F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F

Amazing stay.

Perfect accommodation for a family. Amazing views, beautifully decorated apartment with everything needed for a comfortable, relaxing stay with your family. We enjoyed it immensely and will definitely be returning. Excellent, friendly service from the owners who made sure that we had everything we needed for our stay. Thank you so much!

Sonia V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Skoon, netjies en perfek geleë.

Ons was verras oor hoe skoon en netjies die woonstel was, toegerus met al die nodige om 'n heerlike vakansie te geniet. Perfek geleë met 'n pragtige see-uitsig en loopafstand van Diazstrand, pretpark en winkels. Sal enige tyd weer bespreek.

Marina V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Ongelooflik lekker.

Beslis 'n plek om aan te beveel. Dis so skoon en netjies. Die uitsig ongelooflik mooi. Ruim vertrekke. Ek sal enige dag weer gaan. Dit is werklik die moeite werd.

Joe H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe H

Fantastiese verblyf, sal dit enige tyd aanbeveel.

Ons het heerlik gekuier, baie dankie! Die plek is skoon, netjies en goed ingerig. Die ligging is perfek vir die jong klomp, want alles is stapafstand. As mens 'n ruskans nodig het, is dit die perfekte plek om te bly. Sal definitief weer gaan.

Tina L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina L

Die huis is perfek geleë, en baie netjies en skoon.

Die verblyf is baie netjies, perfek geleë, see-uitsig en loopafstand van die see. Toegang tot die swembad en hotelgeriewe 'n groot pluspunt.

Beach Club 201 se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering Tina,

Ditis vir ons 'n voorreg om ons strand woonstel met ander te deel om te geniet Nader aan see en warm en koue swembad kan mens nie kom Baie veilige strand en Mosselbaai is' n pragtige dorp om vakansie in te hou.

Beach Club 201
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Beach Club 201, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1MGVmZGNjLThlMWMtNGUxYy1hN2Y1LWE2YmNkOWUyZGM5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Beach East Boulevard Beach Club 201 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158573325613 22.109077423811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang