Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Hospitality - Beach Club 205

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christelle C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

It was lovely. The host was friendly, easily reachable and of great assistance. It was lovely. The accommodation was superb, clean and enjoyable. There were more items than expected that we could have made use of, such as the beach chairs etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - Beach Club 205
Vreeslik dankie, Christelle. Wat 'n wonderlike resensie! Ons is bly om te verneem van julle wonderlike ervaring en hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Leon

Duanne V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Sal beslis weer kom kuier. Ons is 'n klein gesin en het vreeslik lekker gebly, die eenheid is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Die see-uitsig van die stoep af is regtig fantasties en die privaat ingang na die swembad en strand maak dit regtig 'n baie aangename plek. se diens was ook besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - Beach Club 205
Beste Duanne, Wat 'n ongelooflike lekker gevoel om te weet dat julle 'n wonderlike vakansie ervaring gehad het. Die Beach Club kompleks is regtig besonders en ons is altyd dankbaar om die pragtige uitsig en fasiliteite met ons gaste te deel. Dit is ongelooflik spesiaal dat julle ons gekies het vir julle kleinding se eerste see vakansie. Kom kuier gerus gou weer! Vriendelike Diaz Groete, Leon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9e09bcac621f988a79f3f4338e94fe967995b4819d13f36219276664de4d5dfd6db2bb4c209433f36c44bbb1f8ff9e089dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1582226 22.1086674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang