Coastal Hospitality - Beach Club 205
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Duanne V - Mei 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer kom kuier.
Coastal Hospitality - Beach Club 205 se terugvoer
Beste Duanne,
Wat 'n ongelooflike lekker gevoel om te weet dat julle 'n wonderlike vakansie ervaring gehad het. Die Beach Club kompleks is regtig besonders en ons is altyd dankbaar om die pragtige uitsig en fasiliteite met ons gaste te deel. Dit is ongelooflik spesiaal dat julle ons gekies het vir julle kleinding se eerste see vakansie.
Kom kuier gerus gou weer!
Vriendelike Diaz Groete,
Leon
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang