Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 307

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Club 307 is 'n selfsorg-eenheid in 'n Diaz-hotel in Die Voorbaai, Mosselbaai.

Hierdie 3 slaapkamer eenheid kan tot 6 mense akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en mikrogolfoond asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv-kanale. 'n Ruim patio-toegeruste buitemeubels lei vanaf die sitarea deur die skuifdeur. Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Die eenheid is naby die Langeberg Mall geleë en is stapafstand vanaf Diaz Beach Water World. Die talle doendinge in die area sluit bootritte, skubaduik en haaihokduik in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Club 307 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASwjAYKBU16I3UnxTKmgXraicBmBTpLzbgyG2oYNnyK9R64zQoA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Beach Boulevard Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158192802912 22.109166944792

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang