Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 404

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, 404 Beach Club, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 940 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Club 404 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai, met direkte toegang tot die strand en spog met 'n 180 grade-see-uitsig.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke, en 'n TV met Netflix, terwyl gaste ook die see-uitsig kan bewonder.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met meubels en 'n draagbare braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mlungisi H
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing and refreshing sea views. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Linoriathabisa S
Gesin met klein kinders
5.0
Breathtaking. Breathtaking, amazingly peaceful, would definitely come back for sure, I loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Delene B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was perfek en in werkende kondisie. Ons was baie impressed met Beach Club 404 en het baie lekker daar gebly. Alles was netjies en alles het gewe...
Sien meer
Mrt 2024
Anneke J
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, modern en steeds gepas vir gesin met 2 jarige. Moderne, spasieuse, gemaklike en ideaal geleë verblyf! Ons was baie beïndruk met alles (bedd...
Sien meer
Nov 2023
Noleen H
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Stunning. Stylvol en skoon. Baie goed toegerus. Alles wat jy nodig het. Uitsig absoluut asemrowend. Beddens slaap so lekker. Lekk...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 54

Resensies 169

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach E Boulevard, 404 Beach Club, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Club 404 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, 404 Beach Club, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9de187a3d0e14f6d216b5373dc4cc6238b1b42a012cf023f5202139ab82be0b265e400dabc7bc9c249f177c10b8f150ce5e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Beach E Boulevard 404 Beach Club 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158263028155 22.109186816891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang