Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 503

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Calie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Beach Club 503
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Zani E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani E

Verwagtinge oortref!

Baie lekker gebly, ons kom beslis weer binnekort!

Michelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie netjies en modern. See uitsig baie mooi. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Baie netjies en modern. See uitsig baie mooi. Al die geriewe is puik.

Rocco D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco D

Die woonstel is baie goed geleë met 'n baie mooi uitsig.

Die woonstel was baie sentraal en het regtig baie lekker gekuier.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Drikus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Drikus S

Lekker bekostigbare skoon plek.

Die verblyf was baie lekker gewees. Goeie waarde vir geld.

Gerhard T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T

Verseker 'n plek om weer en weer en weer te besoek.

Pragtige wooneenheid - ruim kamers en badkamers, lieflike kombuis volledig toegerus met alles en meer. Die uitsig is iets besonders. Groot stoep.

Jurgens B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens B

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly en lekker gekuier.

Manja H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manja H

Baie lekker.

Woonstel is vars en skoon met 'n baie mooi uitsig oor die see.

Augusta K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta K

Pragtige plek, baie goed toegerus en 'n lieflike gasheer. Ons sal weer daar bly.

Baie lekker gekuier.

Alta L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Wonderlike vakansie.

Die woonstel was baie netjies, gerieflik en skoon met 'n pragtige uitsig. Die verblyf het beslis bygedra tot 'n heerlike vakansie. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club, Beach Boulevard-Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9e019c2e6d1af795952e42d51ca61631022e40cbb69345feeb2dad2f2e23ec1d8c176dda485d669dc9567098ba497dd14b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Beach Club Beach Boulevard East, Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158357778072 22.109106306746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang