Beach Club 503
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Calie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 62
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Zani E - Jun 2024
Algehele gradering
Verwagtinge oortref!
Michelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie netjies en modern. See uitsig baie mooi. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.
Rocco D - Jan 2024
Algehele gradering
Die woonstel is baie goed geleë met 'n baie mooi uitsig.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Drikus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker bekostigbare skoon plek.
Gerhard T - Jan 2023
Algehele gradering
Verseker 'n plek om weer en weer en weer te besoek.
Jurgens B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Manja H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Augusta K - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, baie goed toegerus en 'n lieflike gasheer. Ons sal weer daar bly.
Alta L - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike vakansie.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Club, Beach Boulevard-Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang