Beach Club 602
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Vernon J - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig, perfekte ligging, kort WiFi.
Lees meerLizzy G - Mrt 2024
Algehele gradering
Was baie nice en mooi.
Mc B - Jan 2024
Algehele gradering
Die verblyf was stunning. Als was perfek!
Mariana S - Okt 2023
Algehele gradering
Ideaal geleë, goed toegerus.
Lizette C - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful flat with stunning sea view. Comfortable couch and beds. Well equipped kitchen.
Noleen H - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig, gerieflik en goed toegerus.
Juanita J - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing and peaceful.
Conrad B - Des 2023
Algehele gradering
Tops, baie lekker eenheid.
Mariette J - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, en 'n baie mooi uitsig.
Amanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, die balkon wat kan toemaak vir slegte weer was 'n absolute bonus.
Beach Club 602 se terugvoer
Hi Amanda,
Ons is bly julle was gemaklik en het die kuier geniet, wees verseker dat Beach Club 602 so gou moontlik Wi-Fi beskikbaar sal hê.
Groete,
Beach Club 602
Henk T - Mrt 2023
Algehele gradering
Nie gelukkig nie.
Lees meerBeach Club 602 se terugvoer
Ons is baie jammer om te verneem van jou negatiewe kommentaar gedurende jou verblyf by ons 3 Maart tot 5 Maart 2023.Ons website noem duidelik inboek en uitboek tye, ons probeer baie keer help vir gaste wat vroeer wil inboek,maar dit is nie altyd moontlik nie. Ons het 'n loodgieter ingekry wat die geyser verander het om te verhoed dat drein reuke in gebou kom. Ons sal hulle weer uitstuur om vas te stel of daar nog steeds reuke inkom en dit herstel. Wat gordyne betref lig die skoonmaak firma ons in dat stoppers by end van reeling uit is agv iemand wat dit vermoedelik te hard oopgetrek het, ons sal nuwe stoppers insit.
Ons woonstel is soos amper alle woonstelle nie toegerus met aircons nie, en adverteer ook nie so nie. Ons het vir die gerieflikheid van gaste ons kamers toegerus met waaiers. Ons het ook n sekuriteits hek by voordeur geïnstalleer om sodoende gaste toe te laat om voor deur oop te los (dit noem ons op ons website) vir n lekker koel bries.
Ons is jammer om te hoor van geraas van gaste maar is ongelukkig buite ons beheer, ek moet sê die kere wat ons daar is het ons nie so iets ervaar nie.
Sinead S - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent hosts, everything you need for a getaway.
Cezaro Rehaan Domingos A - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing view of the ocean, amazing apartment , great customer service , perfect location for your vacation.
Beach Club 602 se terugvoer
Thank you and we glad you and your family had enjoy your stay.
Riaan T - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely.
Astrid L - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gebly by Beach Club 602.
Pieter J - Des 2022
Algehele gradering
Goeie ligging naby alle geriewe.
Steyn K - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker vakansie by die see met lieflike uitsig met perfekte ligging.
Petruscornelius P - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker ontspan met pragtige uitsig in netjiese eenheid.
Courtney E - Jan 2022
Algehele gradering
Baie wonderlike ervaring.
Beach Club 602 se terugvoer
Hi Courtney
Further to your comments re additional cleaning. We wish to inform as follows:
We employ a cleaning company to clean and sanitise the Flat after every booking.
We supply additional toilet paper as well as dishwasher tablets.
Should you require any additional cleaning material for the 2 days it would be for your own account.
Sorry for the inconvenience and thank you for making use of our facility.
Regards
Beach Club 602
Antoinette O - Apr 2022
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig.
Jana P - Okt 2022
Algehele gradering
Ander eenhede in dieselfde gebou kos minder en bied meer.
Lees meerBeach Club 602 se terugvoer
Op ons website adverteer ons nie wifi nie. Dit bly die gas se keuse om te besluit watter woonstel en teen watter prys hy/sy wil bespreek. n Tweede stel sleutels kan oorweeg word indien meer gaste so versoek, maar so iets was nog nooit versoek nie, en amper oral waar mens vakansie gaan hou is dit die norm dat net 1 stel sleutels uitgegee word. Ons sal in toekoms n ekstra toilet rol in elke badkamer kas sit,dankie vir die voorstel.Gaste kan ons kontak vir skoonmaak dienste as hulle langer as 2dae bly dan reel ons vir hulle natuurlik ten ekstra kostes.Die matte word met elke skoonmaak gestofsuig en interim stofsuig is oorbodig. Genoeg skoonmaakmiddels word voorsien vir naweek gaste op tot en met 3aande, soos by alle woonstelle moet gaste wat langer bly voorsorg tref vir ekstre benodighede. Die gebou is so ontwerp dat vir veligheids redes daar op tweede vloer se parkering een keer toeter gebruik moet word om ander motoriste te waarsku. Ons is op die 6de vloer en jy kan dit skaars hoor. Dit is ook net besoekers wat toet nie gaste wat inkom of uitgaan nie, baie min wat dit gebeur, daar is defnitief nie n getoet 24/7 nie
Janine T - Des 2021
Algehele gradering
Fabulous.
Melissa K - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker strandvakansie.
Lees meerShawn R - Apr 2021
Algehele gradering
Kuier in Mosselbaai was fantasties. Diens by Beach Club 602 teleurstellend.
Lees meerBeach Club 602 se terugvoer
Hi Shawn, ons is baie jammer vir jou ongerief en ook die onaangename ervaring wat jy by ons plekkie ervaar het, hoop dat jou volgende besoek aan ons seepglad sal beloop.
Groete
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard 26, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang