Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 602

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Vernon J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Mooi uitsig, perfekte ligging, kort WiFi. Baie lekker gebly in mooi toegeruste woonstel (oorweeg asb. maadjies of tafeldoek). Mooi see-uitsig. Baie behulpsame skoonmaakdiens, dankie Ella! Die feit dat die woonstel in vandag se tyd nie WiFi het nie, is 'n probleem vir die meeste reisigers, veral omdat die selfoonsein ook nog swak is (1 strepie in die sitkamer). Vra asb. jul gaste R20-30/dag meer en sit WiFi in. Dit het my meer as dit in data gekos. 'n Slim TV beteken niks as jy nie WiFi het nie, veral in stormagtige weer. Dit is vir my 'n groot bekommernis. Ek sien baie vorige gaste kla ook daaroor. Die glasdeur op die stoep is goed, maar dit benodig ernstige onderhoud. Met die groot storm het hy amper afgewaai omdat hy nie seël nie. Slaapkamers is effens lawaaierig omdat die gebou se uitleg binnekant toe in die gang kyk. Oorweeg ook 'n ekstra tag en veiligheidsheksleutel, mens moet heeltyd op en af om vir ander oop te maak. Verder is dit 'n baie lekker plekkie met WiFi en 'n tag, sal dit 10/10 wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizzy G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Was baie nice en mooi. View was beautiful. Sal definitief aanbeveel️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mc B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Die verblyf was stunning. Als was perfek! Baie lekker gebly soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ideaal geleë, goed toegerus. Baie lekker gebly en sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette C
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Beautiful flat with stunning sea view. Comfortable couch and beds. Well equipped kitchen. Loved this beautiful flat. The sea view is stunning. All the beds are super comfortable and the bathrooms are modern and clean. The kitchen is equipped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noleen H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Mooi uitsig, gerieflik en goed toegerus. Baie lekker gebly. Beddens fantasties. Skoon en netjies. Kan dalk net nog 'n ekstra disc gee vir toegang tot gebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Amazing and peaceful. Definitely a must in the future. Loved this beautiful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Tops, baie lekker eenheid. Dit was so lekker ek het reeds weer vir Des 2024 bespreek. Gerieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2023

Lekker gebly, en 'n baie mooi uitsig. Goeie ligging en naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Ons het heerlik gekuier, die balkon wat kan toemaak vir slegte weer was 'n absolute bonus. Beach Club 602 is baie skoon, netjies en gerieflik, sulke gemaklike beddens en linne van goeie gehalte. Beslis waarde vir geld. Ilse het spoedig die DStv uitgesorteer wat 'n probleem was, 'n WiFi rooter sal egter 'n bonus wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Beach Club 602
Hi Amanda, Ons is bly julle was gemaklik en het die kuier geniet, wees verseker dat Beach Club 602 so gou moontlik Wi-Fi beskikbaar sal hê. Groete, Beach Club 602

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 26, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7991462db16dc84c207fe06cb86226a7f8e49d11ea6f187910b3733c17217308682b671618abf048448e5eea2c07663f9e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 26 Beach Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.158438543886 22.109262045119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang