Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 607

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Rinette V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Asemrowend! Fantasties! Uitstekende waarde vir geld. Voel soos "nog". Soek nog. Ons het heerlik gebly! Die lekkerste wegbreek in 'n lang tyd. Blyplek het alle verwagtinge oortref. Dit is so netjies en alles was silwerskoon. Goed ingerig met alles wat jy by die huis ook kan kry. Goeie kwaliteit toerusting, kombuisware en meubels. Pragtige dekor. Genoeg spasie vir 6 mense om saam te leef. Mooiste uitsig oor die see en die baai. Kon nie vir beter gevra het nie. My jongste kind van 10 het vir die eerste dag kort-kort gesê: Asemrowend! Eienaar was ook in kontak met ons voor die tyd om reëlings te tref en het ook navrae hanteer aan die begin. Voel eintlik asof ons te min betaal het vir dit wat ons gekry het. Ons het met dankbare harte terug gekom huis toe. Net jammer die April vakansie was so kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertia
Beach Club 607
Baie dankie Rinette vir die ongelooflike terugvoer. Dit maak my hart warm om te weet dat julle 'n baie lekker vakansie gehad het! Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Tertia

Ettienn S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Die beste kuier by Beach Club 607. Puik plek! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertia
Beach Club 607
Ettienn baie baie dankie vir die resensie! Ons hoop om julle gou weer te sien Vriendelike Groete, Tertia van Niekerk

Marelize V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Home away from home. Dankie Tertia dat ons in julle pragtige woonstel kon bly. Alles was netjies en skoon en ons kon net lekker rus en kuier. Die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser was 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertia
Beach Club 607
Baie dankie Marelize ons is bly dat julle die tyd geniet het. Hoop om julle binnekort weer te ontvang Groete Tertia

Madeleine B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Die sterre wys hoe wonderlik dit was! Daar is net mooi niks sleg om uit te wys, was meer as perfek in alle opsigte. Baie dankie Tertia vir jul mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Splinternuut, stylvol, sentraal en uitsonderlik! Beach Club 607 was 'n droom. Die woonstel was splinternuut oorgedoen met alles wat jy nodig het. Die uitsig is ongelooflik en die sentrale ligging maak dit 'n fantastiese keuse vir enige gesin. Tertia was baie vriendelik en het selfs 'n verwelkomingsgeskenkie op ons bed gelos! Ek voel skuldig om 'n goeie resensie te gee want ek wil die plek beskikbaar hê vir ons gesin, maar dis werklik waarde vir geld en 'n uitstekende keuse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica K
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2019

Wow! This is the most beautiful and clean apartment with so much cutlery, crockery etc. The welcome gift was a surprise. Unit is very private with full appliances which makes a vacation feels like holiday. The owner, Tertia, is the most friendly lady and the unit testifies of her standard! Thank you, Tertia, for a refreshing and relaxing stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tertia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01511ee61597c0086087d293a275f52ddfd66e6451caeee4f9a5d1fb165918f391ed48d9a6175abac4b0bf8626d05978ef7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158295128676 22.10920000126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang