Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 607

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Club 607 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai.

Die ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n ysmasjien en toebehore. 'n Wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser is beskikbaar.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en die hoofstrand. Daar is 'n gasbraai op die balkon.

Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar en oop parkeerplek vir ekstra voertuie. Die woonstel het gemeenskaplike braaigeriewe.

Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino, die Hartenbos Waterpark en meer, genoeg om die hele gesin te vermaak. Dit is 1,1 km vanaf Hartenbos se hoofstrand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tertia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Club 607 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01511ee61597c0086087d293a275f52ddfd66e6451caeee4f9a5d1fb165918f391ed48d9a6175abac4b0bf8626d05978ef7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158295128676 22.10920000126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang