Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 901

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Marchel A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ons het ons baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Beach Club 901
Baie dankie, ek waardeer jou terugvoer.

Talita P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Die plekkie is soos 'n klein paradys weg van die huis. Ruim en modern. Fantastiese ligging, ruim en netjies. Maklike bespreking en vriendelike kommunikasie. Toegerus met alles wat mens kan benodig en meer. Volle DSTV en WiFi vir die lui-lekker dae. Uitsig oor die see, swembad en waterpark met maklike toegang tot al die geriewe. Sal die plek beslis aanbeveel vir 'n gemaklike en "fancy" wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Beach Club 901
Dankie, Talita, vir die fantastiese terugvoer. Ek waardeer dit so baie. Kom gerus enige tyd weer.

Claire K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Amazing, beautiful and indescribable. It was like a home away from home, so comfortable and it just had everything we needed, from hairdryers to tumble dryers. The view from the apartment was just breathtaking, waking up and seeing the sea was such a treat! We had a great stay, everyone was so helpful and accommodating. Will definitely want to book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Beach Club 901
Hi Claire. Thank you so much for the fantastic review. You were also 5-star guests and it would be great to see you coming back again.

Hennie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Eenheid was baie gerieflik. Vloere was verskriklik vuil. Wanneer jy kaalvoet geloop het, was daar letterlik 'n swart taai aanpaksel onder jou voete wat jy moes afwas voor jy skoene aantrek of in die bed klim. Die toilet in die gang maak 'n erge geraas wanneer dit gespoel word na gebruik - moontlik water deur die pype. Wanneer dit snags gebruik word, is almal wakker a.g.v. die geluid. Die skuifdeur na die balkon het dringend diens nodig. Vullissakke hoop op omdat daar nie skoonmaakdiens is nie. Vullissakke was ook nie beskikbaar nie en moes aangekoop word. Ek sou meer verwag het vir die prys wat ons betaal het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aneshia F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

This place was really amazing. Feels like your home away from home. The beach view every morning and it's in a very nice location near malls and petrol stations. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Beach Club 901
Amazing. Thank you for the feedback Aneshia and family.

Sibusiso C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

We enjoyed staying at Beach Club 901. I just loved everything about Beach Club 901.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Beach Club 901
Sibusiso, thank you so much for the positive feedback. Hope to see you back somewhere in future.

Donne V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Heerlik, pragtige uitsig en perfekte ligging. Als was perfek. Enkelbeddens se matrasse in die een kamer was verskriklik hard. My dogter het vir 2 aande op die bank gaan slaap aangesien haar rug seer geword het. Sou aanbeveel dat daarna gekyk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Beach Club 901
Dankie Donne. Ons waardeer jou terugvoering.

Lizette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

We had a lovely time in this beautiful flat. The apartment is spacious, we didn't need anything as it is equipped with everything we needed for our weekend stay. We had a relaxing weekend and the flat is beautiful, the view is awesome from the balcony. Will definitely use the accommodation again when in Mossel bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Beach Club 901
Lizette, thank you so much for the wonderful review. Would love to welcome you back.

Marlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Die woonstel is baie ruim en uiters goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Ons het net vir 2 nagte gebly. Dis baie netjies met 'n pragtige see-uitsig! Die stoepie het 'n gasbraaier, 'n wasgoedlyn en stoepmeubels. Die woonstelblok het ongeveer 12 vloere en daar is 'n glasdeur op die grondvloer wat uitloop op 'n groot grasperk met direkte toegang tot die strand. Die Diaz Hotel se swembad en restaurant is ook toeganklik van daar af. Die hotel het 'n bekostigbare spyskaart. Dit is 'n baie lekker vakansie-opsie en is sentraal geleë tussen Mosselbaai en Hartenbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Beach Club 901
So dankie vir jou resensie. Waardeer dit ongelooflik. Help baie.

Veronica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Ons sal graag weer so wil maak! Beach Club 901 was alles wat die foto's belowe het en ons sal graag in die toekoms weer daar tuisgaan. Baie dankie Hester en die LekkeSlaap-span vir die lekker verblyf. Ons het 'n probleem gehad as gevolg van die wind met die DStv-opvangs maar Hester het dit vinnig uitgesorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Beach Club 901
Ek waardeer so jou terugvoer Veronica. Sien uit om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, Die Voorbaai, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8fc44fdf5b62411b63b6d0e7c2b3c6515a7c60aed90231112740954419ba5388d3ed1f6a34277c3e804832cdad703a0619f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay, Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158457230423 22.109445004111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang