Beach Club 901
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marchel A - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Beach Club 901 se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer jou terugvoer.
Talita P - Des 2023
Algehele gradering
Die plekkie is soos 'n klein paradys weg van die huis. Ruim en modern.
Beach Club 901 se terugvoer
Dankie, Talita, vir die fantastiese terugvoer. Ek waardeer dit so baie. Kom gerus enige tyd weer.
Claire K - Des 2023
Algehele gradering
Amazing, beautiful and indescribable.
Beach Club 901 se terugvoer
Hi Claire. Thank you so much for the fantastic review. You were also 5-star guests and it would be great to see you coming back again.
Hennie V - Apr 2024
Algehele gradering
Eenheid was baie gerieflik.
Lees meerAneshia F - Jul 2023
Algehele gradering
This place was really amazing. Feels like your home away from home. The beach view every morning and it's in a very nice location near malls and petrol stations.
Beach Club 901 se terugvoer
Amazing. Thank you for the feedback Aneshia and family.
Sibusiso C - Mrt 2023
Algehele gradering
We enjoyed staying at Beach Club 901.
Beach Club 901 se terugvoer
Sibusiso, thank you so much for the positive feedback. Hope to see you back somewhere in future.
Donne V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, pragtige uitsig en perfekte ligging.
Beach Club 901 se terugvoer
Dankie Donne. Ons waardeer jou terugvoering.
Lizette M - Jan 2023
Algehele gradering
We had a lovely time in this beautiful flat.
Beach Club 901 se terugvoer
Lizette, thank you so much for the wonderful review. Would love to welcome you back.
Marlene B - Jan 2023
Algehele gradering
Die woonstel is baie ruim en uiters goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie.
Lees meerBeach Club 901 se terugvoer
So dankie vir jou resensie. Waardeer dit ongelooflik. Help baie.
Veronica S - Jun 2023
Algehele gradering
Ons sal graag weer so wil maak!
Beach Club 901 se terugvoer
Ek waardeer so jou terugvoer Veronica. Sien uit om julle weer te ontvang.
Mahboob R - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect place for family.
Andelene M - Nov 2023
Algehele gradering
Ons kuier was absoluut lekker, wonderlik, opwindend en vol avontuur!
Beach Club 901 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Aneshia. Waardeer dit. Was wonderlik om julle daar te kon hê.
Andrew A - Nov 2022
Algehele gradering
Brilliant, great place and great location, especially for the kids.
Beach Club 901 se terugvoer
Andrew, I am so glad that you enjoyed your stay. Thank you for the great feedback. Would love to see you again.
Frank A - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie lekker.
Beach Club 901 se terugvoer
Frank, baie dankie vir die wonderlike resensie. Waardeer dit. Hoop om julle weer erens in toekoms te sien.
Karen K - Feb 2021
Algehele gradering
Die woonstel is smaakvol en baie goed toegerus.
Beach Club 901 se terugvoer
Hi Karen. Vreeslik dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit baie. Hoop om jou weer eendag te sien. Groete Hester
Tania D - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier in ruim, smaakvol gemeubileerde en skoon verblyf.
Beach Club 901 se terugvoer
Liefste Tania, so baie dankie vir jou goeie resensie. So bly julle dit geniet. Kom gerus weer.
Johannes W - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Beach Club 901 se terugvoer
Baie dankie.
Waardeer jou terugvoering en sien uit om jou weer in die toekomen te sien.
Dawid Rudolf J - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gebly en baie gemaklik al wil die weer nie altyd saamspeel nie.
Beach Club 901 se terugvoer
Dankie Dawid en familie ek waardeer so baie julle terugvoer. Waardeer veral dat julle weer teruggekom het nadat julle 'n vorige keer ook in Beach Club 901 gebly het.
Tracy-lee G - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlik en ontspannend.
Beach Club 901 se terugvoer
Dankie Tracy-Lee vir die terugvoer. Om my kleinte tuis te laat voel is absoluut my doel. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Liefde groete Hester
Willem S - Okt 2020
Algehele gradering
Stunning verblyf en great atmosfeer.
Beach Club 901 se terugvoer
Baie dankie Willem en Sonika vir julle ondersteuning en die goeie resensie.
Jaco H - Feb 2020
Algehele gradering
Lekkerste plek met die mooiste view.
Beach Club 901 se terugvoer
Dankie Jaco en familie. So bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Baie dankie vir die resensie ek waardeer dit baie.
Melanie R - Des 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring, baie volledig toegeruste eenheid, goeie kwaliteit en netheid van kombuistoebehore en meubels en ideale ligging.
Lees meerBeach Club 901 se terugvoer
Dankie liefste Melanie vir die goeie verwysing. Waardeer dit soo baie. Kom gerus weer.
Dawid Rudolf J - Nov 2019
Algehele gradering
Heel gemaklik en baie goed ingerig.
Beach Club 901 se terugvoer
Dankie Dawid ek waardeer jou terugvoer.
Marinda J - Okt 2019
Algehele gradering
Outstanding.
Beach Club 901 se terugvoer
Hi Marinda,
Ek waardeer so die verwysing wat jy via my gelee het. Hoop om mulle weer te sien.
Groete,
Hester Swart
Lindiwe H - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome.
Beach Club 901 se terugvoer
Dear Lindiwe,
Thank you for the awesome review. I would love to have you back and tell your friends about your stay.
Estelle K - Mei 2019
Algehele gradering
Soveel meer as wat ons verwag het.
Beach Club 901 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Gerda B - Apr 2019
Algehele gradering
Verwagtinge oortref!
Beach Club 901 se terugvoer
Baie dankie ek waardeer die goeie terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien!!
Simoné C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, alles mooi en skoon en netjies.
Beach Club 901 se terugvoer
Baie dankie ek waardeer jou goeie terugvoer! Hoop om julle gou weer te sien.
Denise G - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut perfekte verblyf!
Beach Club 901 se terugvoer
Baie dankie Denise, ons waardeer so baie jou resensie.
Vriendelike groete,
Hester
Corne B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Beach Club 901 se terugvoer
Thank You Corne. I really appreciate your review and hope to see you back somewhere in future. Kind Regards Hester
Jesme F - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome kid friendly place to stay lots to keep kids busy and entertained.
Beach Club 901 se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Jou aanbevelings geniet dadelik aandag.
Groete,
Hester Swart
Cindy H - Mrt 2019
Algehele gradering
Was 'n lekker wegbreek.
Beach Club 901 se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Marina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Beach Club 901 se terugvoer
Dankie Marina, ek sal aandag gee daaraan. :-)
Tinka M - Sep 2019
Algehele gradering
Bekostigbare gerief!
Beach Club 901 se terugvoer
Liewe Tinka,
Baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit baie en sal julle graag weer terug wil sien in die toekoms.
Groete
Hester
Jacob K - Feb 2019
Algehele gradering
Akkommodasie netjies, gerieflik en baie goed toegerus.
Beach Club 901 se terugvoer
Beste Jacob,
Baie dankie, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete,
Hester
Elaine D - Feb 2019
Algehele gradering
Chilling at Mossel Bay!
Beach Club 901 se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Appreciate it. Hope to see you back soon.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard Oos, Die Voorbaai, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang