Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club Diaz Strand

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Beach Club Diaz Strand
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lappies V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies V

Heerlik!

Baie netjies en veilige plek, gasheer baie behulpsaam. Raaserige deurgang na die hysbak en strand gedeelte.

Russel K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel K

Indescribably wow.

This accommodation is everything and more. No words can describe how incredible this place is. The flat has everything you need and more. Will most definitely go back. Making this our home away from home.

Tenille V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tenille V

Fantasties, sal weer hier kom bly!

Ons het 'n heerlike tyd gehad! Alles was perfek, veral met ons klein kinders wat heerlik op die gras kon speel voor die eenheid en die swembad wat so naby is! Eenheid is baie mooi en het alles wat 'n mens nodig het om 'n gemaklike verblyf te geniet!

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet en is enige tyd weer welkom.
Groete
Frank en Lynette

Beach Club Diaz Strand
Marna V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V

Heerlik gekuier, sal dit enige tyd aanbeveel en graag self weer gebruik!

Ons was 4 volwassenes en het heerlik gebly. Die uitsig oor die see is fantasties, en ons kon in die koue die walvisse sommer uit die sitkamer of van die stoep af sit en bekyk. Die plek is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Baie dankie, Marna. Julle is enige tyd welkom.

Beach Club Diaz Strand
Gerda W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W

Perfek.

Baie netjies, gerieflik ingerig. Alles was absoluut perfek. Selfs ons hondekinders het 'n maatjie (Bella) gemaak. Sien al klaar uit na ons volgende kuier.

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Hi Gerda
Baie bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom
Groete
Frank en Lynette

Beach Club Diaz Strand
Johan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Puik plek, puik mense!

Absoluut die beste eenheid wat ek en my gesin nog ooit besoek het! Frank en Lynette is mense wat net help en niks is vir hulle moeite nie! Weereens baie dankie vir alles!

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Baie dankie Johan. Ek is so bly julle het dit geniet.
Groete
Frank en Lynette

Beach Club Diaz Strand
Poppy M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppy M

We appreciate the hospitality and service provided by Frank.

Overall excellent service.

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Hi Poppy,
I am glad you and the family enjoy it.
Regards,
Frank

Beach Club Diaz Strand
Hannes V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Was baie lekker.

Dit was regtig waarde vir geld sal enige tyd weer gaan.

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Dankie Hannes, ek is bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Frank en Lynette

Beach Club Diaz Strand
Jacques V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Puik ligging en baie goed tegerus.

Baie lekker woonstel en as die prys bietjie beter was, sou ek beslis weer terug gekom het.

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.

Beach Club Diaz Strand
Danalene L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danalene L

Uitstekend.

Dit was 10/10, als was perfek.

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Frank en Lynette

Beach Club Diaz Strand
Tinus V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus V

Lekker, rustig gekuier.

Ons het lekker rustig hier gekuier.

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Enige tyd weer welkom.
Groete,
Frank

Beach Club Diaz Strand
Lizette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Die perfekte ligging.

Alles wat jy wil hê en nog meer. Die tieners was happy, ons kleintjie was happy, Mamma en Pappa was happy. Rerig die beste plek waar ek nog gebly het. Sal beslis weer gaan. Veral oor ons by alles was, die Waterpark, die see, die swembad, en 'n stunning blyplek met alles wat jy aan kan dink. 5-ster.

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Frank en Lynette

Beach Club Diaz Strand
Tiena K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiena K

Lekkerste week ooit!

Was 'n heerlike wegbreek. Daar is alles in die eenheid wat jy nodig het. Baie modern. Baie lekker gekuier en sal vir seker weer en weer terug gaan. Die plekkie is ’n juweel!

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Baie dankie Tina vir jou terugvoer. So bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Frank en Lynette

Beach Club Diaz Strand
Liesl C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl C

Lovely flat which had everything we needed. Close to beaches and activities for the young adults. Superb location. Will definitely be back.

Beautiful views of Diaz Strand. The owners went out of their way to make sure everything was ready when we arrived. We will most definitely come back to the beach club.

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.
So bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Beach Club Diaz Strand
Lamé Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lamé Z

Heerlike kuier met goeie kommunikasie en diens.

Die ligging is perfek. Nie net is die see-uitsig pragtig nie, maar asook is die dekor baie mooi. Die eienaars is wonderlik en baie hulpvaardig. Genoeg plek buite vir ons dogtertjie om rond te hardloop en te speel. Als is skoon en baie netjies. Ons beveel die plek defintief aan. Die braaier op die stoep kort aandag, maar dit is werklik al. Ons sal enige tyd weer hier bly. Baie dankie Frank en Lynnette!

Bernadette B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernadette B

It was really great for my purpose. I attended church at the hotel every day. So it was very convenient.

Our unit had everything anyone could need in it. The owners were exceptionally helpful and available. Only problem was that it was extremely noisy over the weekend. Till late into the night and again early hours of the morning.

Elaine S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Pragtige plek. Perfekte vakansie!

Eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik! Woonstel was uit boonste rakke! Pragtige uitsig!

Beach Club Diaz Strand se terugvoer

Hi Elaine
Baie dankie vir die terugvoer.Hoop ons sien julle weer.
Groete
Frank & Lynette

Beach Club Diaz Strand
Lindy J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy J

Lekker gerus en pragtige uitsig!

Mense vriendelik en behulpsaam. Naby alles. Stapafstand van strand. Verblyf was netjies en daar was alles wat ons nodig gehad het. Uitsig pragtig!

Theunis L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis L

Rustig met lieflike uitsig.

Veilige verblyf, die sekuriteit loop aanhouend in die nag rondes. Alles wat nodig is, is stap afstand. Kinders het water park geniet.

Ronelle D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle D

Great stay, spacious, and the location is perfect for family with children.

We had a lovely stay, the rooms are spacious, all we needed was in the house.

Chantel V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Baie gerieflik, uitstekend vir kinders.

Lekker gebly, goeie ligging.

Jackie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie S

Lekker blyplek.

Lekker blyplek naby die strand. Maar ongelukkig moet ek vir hulle punte aftrek vir altwee kamers en badkamers wat nie lig en lug inkry nie. Beide slaapkamers grens aan die ingang voor en agter waar die mense die hele dag deur loop en raas soveel so dat ek hulle half een in die oggend uit die kamervenster moes stil maak. Die glasdeure klap heeltyd oop en toe. Die eggo van stemme in die gange by die huisbak area is erg. Die badkamers se waaiers is nie groot genoeg om varsheid te voorsien nie.

Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand E Boulevard 0A, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwOTQ3OTY4LTRhMmQtNDZmNC1iNTIyLWVlYzFlOTAwOGRmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 0A Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159425606414 22.109122109505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang