Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club Diaz Strand

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lappies V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlik! Baie netjies en veilige plek, gasheer baie behulpsaam. Raaserige deurgang na die hysbak en strand gedeelte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russel K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Indescribably wow. This accommodation is everything and more. No words can describe how incredible this place is. The flat has everything you need and more. Will most definitely go back. Making this our home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tenille V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Fantasties, sal weer hier kom bly! Ons het 'n heerlike tyd gehad! Alles was perfek, veral met ons klein kinders wat heerlik op die gras kon speel voor die eenheid en die swembad wat so naby is! Eenheid is baie mooi en het alles wat 'n mens nodig het om 'n gemaklike verblyf te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Beach Club Diaz Strand
Baie bly julle het dit geniet en is enige tyd weer welkom. Groete Frank en Lynette

Marna V
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Heerlik gekuier, sal dit enige tyd aanbeveel en graag self weer gebruik! Ons was 4 volwassenes en het heerlik gebly. Die uitsig oor die see is fantasties, en ons kon in die koue die walvisse sommer uit die sitkamer of van die stoep af sit en bekyk. Die plek is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Beach Club Diaz Strand
Baie dankie, Marna. Julle is enige tyd welkom.

Gerda W
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Perfek. Baie netjies, gerieflik ingerig. Alles was absoluut perfek. Selfs ons hondekinders het 'n maatjie (Bella) gemaak. Sien al klaar uit na ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Beach Club Diaz Strand
Hi Gerda Baie bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom Groete Frank en Lynette

Johan K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Puik plek, puik mense! Absoluut die beste eenheid wat ek en my gesin nog ooit besoek het! Frank en Lynette is mense wat net help en niks is vir hulle moeite nie! Weereens baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Beach Club Diaz Strand
Baie dankie Johan. Ek is so bly julle het dit geniet. Groete Frank en Lynette

Poppy M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

We appreciate the hospitality and service provided by Frank. Overall excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Beach Club Diaz Strand
Hi Poppy, I am glad you and the family enjoy it. Regards, Frank

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Was baie lekker. Dit was regtig waarde vir geld sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Beach Club Diaz Strand
Dankie Hannes, ek is bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Frank en Lynette

Jacques V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2022

Puik ligging en baie goed tegerus. Baie lekker woonstel en as die prys bietjie beter was, sou ek beslis weer terug gekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frank
Beach Club Diaz Strand
Baie dankie vir jou terugvoer.

Danalene L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Uitstekend. Dit was 10/10, als was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Beach Club Diaz Strand
Dankie vir die terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Frank en Lynette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand E Boulevard 0A, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwOTQ3OTY4LTRhMmQtNDZmNC1iNTIyLWVlYzFlOTAwOGRmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 0A Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159425606414 22.109122109505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang