Beach Club Diaz Strand
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand E Boulevard 0A, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Club Diaz Strand is 'n eenheid op die grondvloer in Diaz-strand in Mosselbaai. Dit bied gehalteverblyf vir 'n gesin. Die vakansiekompleks is op die strand en naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n TV met DStv en die tweede slaapkamer het ook 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kombuis toegerus is met alles wat gaste nodig het vir selfsorg en daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, al die hotel se geriewe en 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Frank Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Strand E Boulevard 0A, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Club Diaz Strand het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand E Boulevard 0A, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang