Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club Diaz Strand

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand E Boulevard 0A, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Club Diaz Strand is 'n grondvloer-eenheid wat op Diaz-strand in Mosselbaai geleë is en bied gehalte-gesinverblyf. Dié vakansiekompleks is op die strand en naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n TV met DStv en die tweede slaapkamer beskik ook oor 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste vir selfsorg benodig, insluitend 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, al die Hotel se geriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lappies V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Baie netjies en veilige plek, gasheer baie behulpsaam. Raaserige deurgang na die hysbak en strand gedeelte.
Apr 2024
Russel K
Gesin met klein kinders
5.0
Indescribably wow. This accommodation is everything and more. No words can describe how incredible this place is. The flat has everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Tenille V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties, sal weer hier kom bly! Ons het 'n heerlike tyd gehad! Alles was perfek, veral met ons klein kinders wat heerlik op die gras kon speel voor...
Sien meer
Nov 2023
Gerda W
5.0
Perfek. Baie netjies, gerieflik ingerig. Alles was absoluut perfek. Selfs ons hondekinders het 'n maatjie (Bella) gemaak. Sien al klaar uit na ons vol...
Sien meer
Feb 2023
Marna V
4.8
Heerlik gekuier, sal dit enige tyd aanbeveel en graag self weer gebruik! Ons was 4 volwassenes en het heerlik gebly. Die uitsig oor die see is fantast...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Strand E Boulevard 0A, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Club Diaz Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand E Boulevard 0A, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwOTQ3OTY4LTRhMmQtNDZmNC1iNTIyLWVlYzFlOTAwOGRmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 0A Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159425606414 22.109122109505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang