Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cove

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Francois S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. 'n goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sal ons beslis weer sien! Baie lekker! Baie lekker gebly en gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker vakansie. Dit is ons 2de vakansie by Beach Cove. Het elke oomblik geniet. My 8 worshondtjies het ook lekker saam gekuier. Sal Beach Cove aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker uitgerus. Heerlike tyd gehad. Ons het baie lekker gebly. Wens ons kon langer bly. Dankie vir julle vriendelikheid en hulp. Ons waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enricko R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

It was a great stay. It was a wonderful place to stay and the view was really beautiful. It was really nice and I would recommend this place. It was a wonderful stay. The owner was really nice and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie lekker rustig. Baie veilig, ons het klein hondjies en dit was baie lekker veilig om met hulle op die strand te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie lekker gekuier. Loop afstand see toe, winkels is naby. Pragtige uitsig oor die see. Dierevriendelik. Ons hele gesin het die tyd daar geniet, my 5 worshonde was teen alle tye veilig, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlik gerus in rustige omgewing met omtrent geen verkeer. Moes wel ry na winkels en swemstrand, maar dis nie te ver nie. Was geleë in 'n baie rustige omgewing met min of geen verkeer. Het baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Ongelooflike lekker huis by die see. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo T
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Peaceful, friendly, and very accommodating. Most beautiful view. The host was the best ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Woodgrange-weg 737, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YWFhN2Q3LTRhOTUtNDE1MS05ZTE4LTY3NDBkYTEzNWU3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 6) 80 5 1 5 737/3 Woodgrange Drive Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 09:00-16:00 09:00 -30.592291 30.565177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang