Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cove

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Woodgrange-weg 737, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beach Cove is 'n lieflike dubbelverdieping-eenheid, in Hibberdene, 'n bekoorlike kusdorpie sowat 97 km suid en Durban en halfpad tussen Scottburgh en Port Shepstone.

Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea en 'n walviskykdek met beeldskone see-uitsigte sowel as 'n patio met ingeboude braaigeriewe in. Gehalteboorgatwater is beskikbaar.

Daar is onderdakparkeerplek vir jou motor. Troeteldiere is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Daar is 'n omheinde deel vir honde langs die eenheid wat vrede vir eienaars bring want hul honde kan vrylik rondbeweeg.

Hibberdene is aan die mond van die magiese Umzimairivier geleë en het 5 gewilde strande, waarvan 4 nette het vir veilige swem. Wat Hibberdene se strande so gewild maak is die warm Indiese Oseaan en dis ideaal vir duik en snorkel. Hibberdene se strandmeer is ook 'n besoek werd, of jy net wil ontspan in die warm son of 'n paar prettige doendinge wil geniet. Daar is hope dinge om hier te ervaar, insluitende die natuurlewe en diverse voëllewe op die rivieroewer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Francois S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly. 'n goeie gasheer.
Jul 2024
Kobus E
Gesin met tieners
5.0
Sal ons beslis weer sien! Baie lekker! Baie lekker gebly en gerus!
Jul 2024
Ria J
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker vakansie. Dit is ons 2de vakansie by Beach Cove. Het elke oomblik geniet. My 8 worshondtjies het ook lekker saam gekuier. Sal Beach Cove a...
Sien meer
Jun 2024
Nicole K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker uitgerus. Heerlike tyd gehad. Ons het baie lekker gebly. Wens ons kon langer bly. Dankie vir julle vriendelikheid en hulp. Ons waardeer di...
Sien meer
Jan 2024
Enricko R
Saam met vriende
5.0
It was a great stay. It was a wonderful place to stay and the view was really beautiful. It was really nice and I would recommend this ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Woodgrange-weg 737, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Woodgrange-weg 737, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YWFhN2Q3LTRhOTUtNDE1MS05ZTE4LTY3NDBkYTEzNWU3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 6) 80 5 1 5 737/3 Woodgrange Drive Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 09:00-16:00 09:00 -30.592291 30.565177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang