Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Daze

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Daleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie lekker vakansiewoonstel met pragtige uitsig. Pragtige uitsig vanaf woonstel. Baie sentraal geleë. Het ons vakansie by Beach Daze baie geniet. Candice was deurentyd net 'n oproep ver. Kan niks negatief noem, behalwe dat daar 'n tekort aan gewone drinkglase was. Sal Beach Daze beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Skoon en netjies. Het lekker gekuier. Mooi uitsig oor Tafelberg en die mooiste sonsondergang oor Robbin-eiland. Die koninggrootte-bed was vir seker ‘n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2022

Fantastiese uitsig oor Bloubergstrand en Tafelberg. Hier kan mens nie uitgepraat raak oor die prag van Bloubergstrand nie. Met die Kaapse winde wat hier draai en die tientalle kite-surfers wat daagliks hier 'n draai maak was dit nou rerig iets wat ons kon aanskou in die middae. Ons was vriendelik ontvang en Candice het ons verduidelik hoe als werk in die kompleks. Die selfsorgeenheid het als wat jy sal nodig hê en is ruim genoeg vir 4 persone. Die koninggrootte-beddens is 'n plus in die eenheid. Die gasbraai was egter lanklaas skoongemaak en ons wou nie van dit gebruik maak nie - ek sal voorstel dit word darem ordentlik skoongemaak. Die asblik in die kombuis is ook rerig te klein, veral as mens langer bly. Sal ook voorstel dat 'n dakwaaier in die kamers gesit word, want jy kan nie rerig die skuifdeur oop los nie omdat die woonstel op die hoofpad is wat eers bietjie bedaar na 10 in die aande. Maar ons het tog ons tyd en verblyf hier geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mia M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2022

Beautiful view (just like the picture), but badly managed apartment. We arrived an an uncleaned apartment. When we let Candice, the manager, know, she acted quickly and had someone come over to clean — but this should have been supervised so that the apartment was cleaned properly in the first place. The kitchen is badly equipped (also not adequately supervised): we, for instance, only had 3 forks, 2 water glasses. When we complained, the response was: "We'll check this for the next guests." The shower leaks and the bathroom has been badly planned; the basins are, for instance, too big for the cupboard where they've been installed, so there's no space to put soap, toothbrushes, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nanette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Awesome akkommodasie. Nee wat, meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jezelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Ongelooflike lekker tyd! Wow! Die plekkie is so mooi, baie goeie ligging! Candice en Nic was so vriendelik en behulpsaam, sal definitef weer gebruik maak van die plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Absoluut die moeite werd. Die ontvangs was deur Nic Morkel was fantasties en hy het uit sy pad gegaan om als vir ons gemaklik te maak. Die ligging was baie goed en dit het gevoel met 'n pragtige view. Dit het voorwaar soos ons eie huis gevoel en ons was nogal hartseer om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Fantastiese plek. 'n Luukse plek vir so 'n goeie bedrag, asemrowend, dit is die plek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Lekker gekuier, maar daar kort 'n bietjie herstelwerk. Die stort lek. Die kombuiswasbak se prop lek. Die skuifdeure maak baie moeilik oop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2021

Lekker ligging, maar basiese goedjies word nie gecheck om te sien of alles reg is voor mens arriveer nie. Die volgende tekortkominge was gevind. As mens die stort oopmaak is die hele wêreld onder water a.g.v 'n stukkende stortkop. Sou wel die Saterdag laat hulle dit regmaak, maar dan sou vreemde mense moes inkom. Die gasbottel was leeg by die braai en het ek nie vroegtydig dit gecheck nie, het ek met 'n rooi gesig gestaan die aand met ons kuiergaste. Die braaitang lê in 2 stukke in die laai. Basiese goedjies wat vir seker kon gecheck gewees het. Andersins baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 81

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 65, Malata Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc33d98c007a62bd73352d79fcab0be6385676f25dc17c7fc880a3565fbb483ce21b7c513fb9a0855251429ab9ae45e1c2c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 65 Coral Road Malata Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.813020973606 18.472099419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang