Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach End House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach End Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach End House is 'n stylvol gemeubileerde drieverdieping-vakansiehuis wat binne 'n veilige landgoed geleë is wat aan die bekende Robberg-natuurreservaat in Plettenbergbaai grens, met direkte toegang tot die pragtige strand.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is ook 'n omskakelaar wat rugsteunkrag tydens beurtkrag verskaf.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n opwaskamer wat 'n wasmasjien het. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam met see-uitsigte kan geniet. Die leefarea is ingerig met rusbanke, 'n vrystaande kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n houtdek wat nog 'n etenstafel en 'n swembad het. Die glasdeure lei na die balkon wat buitesitplek het, asook braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Beach End Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach End Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5f8f6b6835ac65dffece1454707f8377224c7ee6ad985b93147e31687464cd76742d1946c9e4ecdf836e839e25728656530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8) Beach End Estate Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.098427861001 23.371408825656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang