Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Flat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jennifer B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Kan definitief die akkommodasie aanbeveel al 5 sterre word verdien. The Beach Flat het al ons verwagtinge oortref, die see is letterlik op jou drumpel. 'n Baie mooi smaakvolle plek met meer as genoeg spasie vir 'n groot gesin. Die ideale plek vir ontspanning. Witsand self is 'n baie rustige dorp vir 'n wegbreek van die daaglikse gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik en rustig. Heerlike rustige vakansie, naby die swemstrand. Baie veilig en kombuis baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2023

Vervrissend. Baie stil en binne 100m van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Fantasties. Ligging puik, kon lekker rus, huis het alles gebied wat ons wil hê. Veral lekker om so naby aan die see te wees, speel op strand met kinders sonder om ver te loop. Ons kom gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirjam M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Lekker! Als wat nodig is en heerlik naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Baie lekker gekuier. Met gehaltegesinstyd sonder WiFi. Ons het die kuiertjie baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Perfek. Die akkommodasie was perfek, alles wat jy nodig het vir ʼn ontspannend vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dee H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

This is our second visit to the beachflat. Awesme location and so spasious. Lovely location within walking distance from everything. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dee P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2022

Het baie lekker geslaap. Woonstel is baie groot en netjies en 'n paar tree van die strand af. Alles wat ons nodig gehad het was daar, behalwe bad- en swemhanddoeke. Dit was rustig, stil en veilig. Ons het dit baie geniet en sal weer kuier. Vorige gaste het die buitestort gebruik om vis skoon te maak en ons moes dit self ontblok. Onbedagsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolbossingel 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACV8myh6YtX4658nh7PV3eyATs3tXHntzDU5LRBr21RetJoUXA3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 1 Tolbos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395377813704 20.856619802425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang