The Beach Flat
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 142
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jennifer B - Mrt 2024
Algehele gradering
Kan definitief die akkommodasie aanbeveel al 5 sterre word verdien.
Yvonne S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Edwin B - Nov 2023
Algehele gradering
Vervrissend.
Enrico V - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Mirjam M - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker!
Lorinda E - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Met gehaltegesinstyd sonder WiFi.
Ian L - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek.
Dee H - Des 2022
Algehele gradering
This is our second visit to the beachflat. Awesme location and so spasious.
Dee P - Apr 2022
Algehele gradering
Het baie lekker geslaap.
Gavin H - Des 2021
Algehele gradering
Awesome place to relax.
Rene Monique H - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvryheid, veilig, ligging perfek en 'n emosionele goeie wegbreek.
Elizma B - Okt 2021
Algehele gradering
Mid-week besigheidswegbreek.
Willie L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en puik diens. Die ligging!
Elizma B - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus met strand op my voorstoep.
Francois D - Mrt 2021
Algehele gradering
Accommodation was perfect and the location could not be better.
Cheryl Anne D - Okt 2021
Algehele gradering
Just what we needed. Right on the dunes for early morning coffee with seascapes.
Lees meerLincoln V - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig, huislik.
Sol B - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely few nights on the beach, private yet excellent location.
Anel C - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese woonstel vir ’n gesin.
Duncan F - Des 2020
Algehele gradering
Excellent location!
Joslynn M - Jan 2020
Algehele gradering
Total bliss.
Jatha P - Des 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in hierdie skoon baie goed toegeruste woonstel. Ek sal dit hoog aanbeveel vir gesinne met kinders.
Merle M - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige woonstel op die see!
Wynand B - Apr 2019
Algehele gradering
Lieflike verblyf, fantastiese ligging en vriendelike diens, volledig toegerus soos jou eie huis.
Emile V - Feb 2019
Algehele gradering
Ontspannende naweek by die see!
Jodene P - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig, net wat die siel nodig het.
Lees meerMariska K - Feb 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging en lieflike ruim akkommodasie.
David H - Aug 2019
Algehele gradering
Great location on the beach, shame the rented area is only the down stairs with no sea view.
Paula D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tolbossingel 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang